top of page
LitNet se top-bloggers
Die tweevuis-benadering
Die eerste keer dat Boeke24 se Esmé Euverard-aanslag veel meer regkry as waarop die skeppers van hierdie nuwe blad kon gehoop het. Die...
Uitmelkbos
Nov 15, 20113 min read
LAM-TIETIE, DAM-TIETIE
Wil nou nie ligsinnig wees oor ‘n saak wat nie ligtelik opgeneem moet word nie, maar ek stem: dit moet sekerlik bra ongemaklik wees as...
Uitmelkbos
Nov 14, 20113 min read


KLINK ‘N KAPPIE CAP CLASSIQUE!
Lesers van hierdie gereelde episteltjie uit Melkbos, doelbewus of per ongeluk, sal dalk weet dat ‘n heel omvattende versameling...
Uitmelkbos
Nov 12, 20112 min read
DIT REeN ELF’S!
Koes, mense, nou reën dit behoorlik elf’s! Wat ek gemis het toe ek so hard gekonsentreer om die Canon se knoppie op die regte oomblik te...
Uitmelkbos
Nov 11, 20112 min read


11/11/11/11:11
Hoe’s daai vir ‘n ou man se vinger op die sneller? Vir diegene wat nie krieket kyk nie: dis die groot telbord op Nuweland.
Uitmelkbos
Nov 11, 20111 min read


STEM VROEG, STEM REG, STEM DIKWELS!
Stem vroeg, stem reg, stem dikwels. Dit was op X-dag die slagspreuk in die ou dae toe ‘n onnoembare bedeling in gang was en ‘n party wat,...
Uitmelkbos
Nov 10, 20113 min read


KUNS EN PAJAMAKUNS
Watussi-vrou – Irma Stern se R13 miljoen-meesterstuk. Of ek vandag uit selfbejammering skryf, of uit afguns, of uit onkunde, moet elkeen...
Uitmelkbos
Nov 9, 20113 min read
Blinde vooroordeel
Kan ‘n resensie blinde vooroordeel tot niet maak? Met die verskyning van Die laaste Afrikaanse boek in 2002 het Karel Schoeman se...
Uitmelkbos
Nov 8, 20113 min read


HY MAG MAAR SKRYF
Johan en Zandra van Wyk GESOEK: Die beste skrywer in Afrikaans van wie geen boek op die rak pryk nie. Sou so ‘n ambisieuse soektog wel...
Uitmelkbos
Nov 7, 20113 min read
DUISEND DANKIES
As ek oor die word “dankie” skryf, sou ek dit graag so eenvoudig-opreg wil doen soos my tydgenoot (grysgenoot) Lance James in sy...
Uitmelkbos
Nov 5, 20113 min read
SKONS EN KOEKSISTERS
Van die borg van woorde gepraat: ek sou reken vir die borg van die woord “koeksister” behoort bataljonne bevoorskote Suid-Afrikaanse...
Uitmelkbos
Nov 3, 20112 min read
MY EIE, EIE WOORD
“Koerant” is my eie, eie woord. Dit staan van gister af agter my naam by die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal). Dit sal vir altyd...
Uitmelkbos
Nov 1, 20113 min read
Liefde en seks en die spiere van verhale
Die karige opbrengs aan resensies van Afrikaanse boeke het vandeesweek darem vir ‘n bietjie pret gesorg. J.B. Roux verwys in sy resensie...
Uitmelkbos
Nov 1, 20113 min read


NIE OOP NIE
Nee, die blog hervat nie. Het net besef dat ek darem baie onbedagsaam is. Mense wil nie deur ‘n hele blog karring om agter te kom wat aan...
Uitmelkbos
Oct 26, 20111 min read
Die volmaakte resensie
So naby aan perfek as kan kom. Max du Preez oor Dana Snyman se Hiervandaan. Voorgestel, gesekondeer en aanvaar: As iemand ooit vra hóé ‘n...
Uitmelkbos
Oct 24, 20114 min read
VAT JOU GOED EN TREK!
Mense sonder integriteit misbruik die internet om te lieg en te laster. Leuens sien ‘n mens amper elke dag op die web. Dit verbaas my...
Uitmelkbos
Oct 22, 20112 min read


SEWE WONDERS VAN TAFELBERG
Waterverf van Tafelberg – Pierre van Manen Van oral word ons aangemoedig om vir Tafelberg te stem as een van die “Wonders van die moderne...
Uitmelkbos
Oct 21, 20111 min read


ET TU, PUKKE?
Tukkies was die regte plek vir my ingevolge my destydse waardebepaling van universiteite, wat in my Volkiedae op Potch gevestig is deur...
Uitmelkbos
Oct 20, 20113 min read
Kortsluitings
Groot genoegdoening gee Boeke24 mens hierdie week. Twee baie deeglike resensies van Sonja Loots se Sirkusboere. Die soort resensies wat...
Uitmelkbos
Oct 18, 20113 min read


NIE LUI BY DIE LIEFDE
Vurige minnaar Die kleurryke senator Paul van Zyl van Ceres is teen sy sin saamgesleep na ‘n sogenaamde “live show” in Soho, Amsterdam,...
Uitmelkbos
Oct 18, 20113 min read
bottom of page
.png)



