top of page
LitNet se top-bloggers


FOP-FLITSBERIG
Die Volksblad se subtafel in 1967. Die uwe is in die hoofsubstoel. Links van hom sit Sarel Venter en Pierre van Manen. Regs van hom is...
Uitmelkbos
Mar 19, 20123 min read


“SNAPS” WAT SKOK
‘n Jong HvD aan Die Volksblad se subtafel circa 1964 (let op die das!). Links is Jaap Steyn (hoofsub) en Wiets Beukes...
Uitmelkbos
Mar 17, 20123 min read


TELEGRAM VIR TOKKIE(2)
Toe daag ‘n “telegram” jou werklik vanoggend by Tokkie op. Vroegoggend op op haar “clickety click”! Dit is nie ‘n regte, egte, outydse...
Uitmelkbos
Mar 15, 20122 min read


BOBBEJAANSTUIPE
Bobbejane word verpes deur boere oor die plundering van hul landerye en deur diegene wat gedurig “huisbesoeke” van die sekelsterte moet...
Uitmelkbos
Mar 14, 20122 min read


GEVAARLIKE KALANTE
‘n Luiperd in ‘n jakkalsbessieboom in Sabiepark – sekerlik een van die gevaarlikstes … en vreesaanjaendes. En die luiperd dan? Sou jy hom...
Uitmelkbos
Mar 13, 20123 min read
Tydskrifverhale of nie
Weer ‘n skraal week vir Afrikaanse boekresensies. In die Afrikaanse oggendkoerante slegs die een oor Johan en Ria Smuts se Die water wat...
Uitmelkbos
Mar 13, 20122 min read


DIE KAALBAS BRUID
In die telegram-era (vorige blog) was ‘n bruilofstradisie dat die seremoniemeester, strooijonker of so iemand gelukwensings per telegram...
Uitmelkbos
Mar 12, 20122 min read


TELEGRAM VIR TOKKIE
Op 15 Maart 1965 skuins na 13:00 het ek by die Leeusig-poskantoor in Kaapstad ingestap en ‘n telegram vir Tokkie van Wyk in die...
Uitmelkbos
Mar 11, 20122 min read


FACEBOOK-VERRASSING
Of Facebook vir jou fassinerend is of ‘n flou perd wat jou verveel – ek is een van diegene vir wie Facebookers se aktiwiteite soms uiters...
Uitmelkbos
Mar 10, 20123 min read


DRIE GROTES
Sommer ‘n lawwigheidjie n.a.v. nou die dag se foto van Tokkie by die walvis. Ek herinner haar toe daaraan dat sy ook al saam met ‘n...
Uitmelkbos
Mar 8, 20121 min read
LOS DIE LASTIGHEID LINKS!
‘n Langer lys “verduidelikings en regstellings” “versier” vandag Die Burger se bladsy twee as in ‘n lang tyd. Daaroor veroorloof ek my...
Uitmelkbos
Mar 6, 20123 min read


JUWEELMENS VAN A TOT Z
Links: By Oom Barnie se 70ste in 1994. Regs: Swanie Human (nee Swanepoel) in die 40’s. Vergeet ons so gou? Die vraag kom by my op toe ek...
Uitmelkbos
Mar 5, 20123 min read
Bekruipende preutsheid
Die nuwe Suid-Afrika het baie dinge verander, behalwe Afrikaners se ingebore preutsheid. En nou sal dit Louis de Villiers wees wat in...
Uitmelkbos
Mar 5, 20125 min read
VEREDELDE STAAL
Hier is nou ‘n goue “senior oomblik” wat ek graag deel. Bedoelende dan nie ‘n stukkie geheueverlies of ander verleentheid weens stygende...
Uitmelkbos
Mar 4, 20122 min read


VERWOESTOS NATURAE
Hartverskeurend as “custos naturae” “verwoestos naturae” word. Ongelukkig is die hofverskyning van die vier uniformdraers van Sanparke in...
Uitmelkbos
Mar 2, 20122 min read


ORCA OP MELKBOS
‘n Reuse-Orca het gister op Melkbos uitgespoel (Die Badpad in Duynefontein). Ure se gesukkel gewees om die indrukwekkende swart-wit-bont...
Uitmelkbos
Mar 1, 20121 min read
Baie dankie
Een resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het. Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van...
Uitmelkbos
Feb 28, 20121 min read


VAT 5 MET HVD
Vir die Saterdagoggend-program Vat Vyf met Derrich op RSG delf die deelnemers diep in hul kissies met herinneringe. As ek lus kry om...
Uitmelkbos
Feb 27, 20124 min read


EK IS NIE HY NIE!
Op die foto hieronder staan Jacob, een van die Claassens-tweeling, medalje om die nek na ‘n verrassende sege in sy ouderdomsgroep in die...
Uitmelkbos
Feb 22, 20122 min read
Sensuur in sig
Daar is só baie woorde wat mens op die internet kan lees, dat mens soms eers wip nadat jy al na ‘n volgende webbladsy geflits het. Lees...
Uitmelkbos
Feb 21, 20124 min read
bottom of page
.png)



