UitmelkbosFeb 28, 20121 min readBaie dankieEen resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het.Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van Rooyen se Op soek na Witbooi en Daai ding loop in jou bloed, van Lené Malan en Aneta Shaw (Boeke24).
Een resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het.Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van Rooyen se Op soek na Witbooi en Daai ding loop in jou bloed, van Lené Malan en Aneta Shaw (Boeke24).
Probleme problemeDie hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...
SKOONHEID SONDER SKROOMHEIDOp bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...
Comments