top of page
LitNet se top-bloggers


OM LEKKERDER TE SLAAP!
Een storie lei tot ‘n ander. Die geselsie oor medisyne in die inskrywing hieronder het twee lekker pillestories gegenereer. Nommer een is...
Uitmelkbos
Apr 14, 20091 min read


VAT DAAI MEDISYNE!
Die antieke Griekse simbool vir medisyne oor die wereld heen. ‘n Medisynegrappie wat, vermoed ek, so oud is dat ek dit in een van my...
Uitmelkbos
Apr 13, 20093 min read


HULLE WILLIE WENNIE!
Los skoenveters en lusteloos. Dis nou amptelik hier van onder Tafelberg: die Stormers willie wennie. Kanse was daar wel om vandag se...
Uitmelkbos
Apr 11, 20091 min read


VREUGDEJARE NA 90
Mense – ek ook – raak maklik stellings kwyt soos dat hulle asseblief tog nie te oud wil word nie. Wel, Ouma Marietjie van Wyk (eggenote...
Uitmelkbos
Apr 10, 20091 min read


KABOEMS – DAAR VAL DIE DUIKER!
Witnek, Sabiepark se gryse duiker, minus ‘n horing wat hy in ‘n geveg verloor het. Om ‘n bok te skiet, is om ‘n leuen te vertel, aldus JL...
Uitmelkbos
Apr 10, 20091 min read
OOR DUIKERS EN IMPALAS
Hoe verduidelik ‘n mens as jy duikers en impalas so deurmekaarklits asof dit een soort bok is, soos die uwe in sy vorige blog? Die ergste...
Uitmelkbos
Apr 8, 20091 min read
‘n Bietjie baie geskiedenis
Afrikaanse koerante staan in die brandpunt van taalontwikkeling. By dié koerante kry die samestellers van WAT hul meeste voorbeelde van...
Uitmelkbos
Apr 7, 20093 min read


RIDDERORDE VAN DIE DUIKER!
‘n Luislang-lummel het verlede week naby Cullinan n impala gevang en selfs die koerant gehaal oor sy kortdaatstuk. Nou misgun ek die ou...
Uitmelkbos
Apr 5, 20095 min read


KEN JOU KAARTE!
Die kredietkaart – seën of vloek? Ek weet nie of skole nog debatsaande hou nie, (te “boring”?) maar bogenoemde sou ‘n gawe...
Uitmelkbos
Apr 3, 20093 min read
Om die resensie te resenseer: Jaybee Roux onder die loep
Jaybee Roux het gevra dat ek een van resensies bespreek. Vandeesweek het uit sy pen ‘n bespreking van “The minutes of the Lazarus Club”...
Uitmelkbos
Apr 2, 20097 min read


MARKO EN LUCAS EN CLARA
Mooie Clara – moet kies Die Engelse wat, te oordeel na hul letterkunde, baie van die liefde weet, het ‘n gesegde dat “all’s fair in love...
Uitmelkbos
Mar 31, 20093 min read
Los gedagtes
Enkele los gedagtes terwyl ek Jaybee Roux se jongste in Beeld goed bekyk: Is Beeld se boekebelad van vandag ‘n teken van dít wat op ons...
Uitmelkbos
Mar 30, 20092 min read


PURE LEM-PLESIER!
Basies is die beste. So ek glo aan menige front, en baie bepaald as dit by skeer kom. In 1956 het ek met ‘n heel basiese Minoralemmetjie...
Uitmelkbos
Mar 29, 20093 min read
Die regte enfant terrible
Dit is opmerklik hoeveel meer substansie Rapport se Boekeblad tans het in vergelyking met hoe dit so teen Desember 2008 was. ‘n Resensie...
Uitmelkbos
Mar 29, 20092 min read


"BALOONS, BALOONS BY ‘N TOETS!"
Die sirkus langs die veld by gisteraand se Twintig20-krieketwedstryd op die Wanderers was waarskynlik nie erger as die stuitighede wat...
Uitmelkbos
Mar 28, 20093 min read


"LIEFDESKINDERS" EN SEEKOEIE
Nou het die sanger Theuns Jordaan ook ‘n “liefdeskind” verwek. By ‘n bloedjong loskop-dollatjie van Namibië wat ‘n flirtasie in ‘n...
Uitmelkbos
Mar 25, 20093 min read
Wolke en herinneringe
Tussen die ooraanbod oninteressantheid wat Die Burger, Beeld en Rapport vandeesweek op hul boekeblaaie gelewer het, is daar een resensie...
Uitmelkbos
Mar 24, 20092 min read


VERKEER VOOR ONS HUIS
VERKEER VOOR ONS HUIS Seiljagte sien ons soms in die verte op die Atlantiese Oseaan dobber, maar normaalweg is seiljagverkeer by ons...
Uitmelkbos
Mar 23, 20091 min read


KYKIE IN ANDER SE OU KIEKIES
Ander mense se foto’s kan nogal pynlik raak as hulle jou die slag beetkry en vriendelik verplig om te kyk, kyk en nogmaals te kyk totdat...
Uitmelkbos
Mar 22, 20093 min read


OOR BOEMELAARS EN BROOD OP DIE WATER
Herman en Rina le Roux in Maart 2008 in Sabiepark Boemelaar-stories gryp mense dikwels aan, waarskynlik weens die wete: was dit nie vir...
Uitmelkbos
Mar 21, 20093 min read
bottom of page
.png)



