top of page
LitNet se top-bloggers


GOUE OUES VAN 50’S
So naïef is ek nie dat ek nie die risiko’s besef van lysies maak nie. Jy stel jou eenvoudig op as teiken vir ander wat met goeie of...
Uitmelkbos
Oct 14, 20093 min read
‘n Briljante man en ‘n paar moorde
Hè? Hierdie vragie het ek aanmekaar bly vra terwyl ek emeritus-professor Ockie Geyser se resensie in Maandag se Volksblad lees oor Die...
Uitmelkbos
Oct 14, 20093 min read


GLANSDIERASIES
Sabiepark se hienas raak nou glanspersoonlikhede, of ‘celebrities’, in die moderne idioom. Die foto’s hierbo kom uit November se Weg. Die...
Uitmelkbos
Oct 13, 20091 min read


STOEPSTANERS
Sabiepark se embleem is ‘n sebrakop. Die kop pryk lewensgroot by die grasdak-hoofingang van die private natuurreservaat langs die...
Uitmelkbos
Oct 11, 20095 min read


TOT SIENS, KLEIN SEBRA’TJIE
‘n Klein sebra’tjie is bra lomp. Hy loop aarselend nes ‘n baba wat sy eerste tree gee met ‘n te groot doek aan, sê my vrou Tokkie. Die...
Uitmelkbos
Oct 10, 20092 min read


TREFFERS WAT BLY TINTEL
Geen maar geen ander populêre musiek laat my vingers só trommel, my nek só saamwieg en my voete só jeuk soos die musiek van die jare 50...
Uitmelkbos
Oct 7, 20093 min read


BABA-KAMEELPERDJIE
Onder “Geboortes en Sterfgevalle in die diereryk” kan die volgende inskrywing kom: Gebore in Sabiepark, Mpumalanga: fris...
Uitmelkbos
Oct 6, 20094 min read
Geesdrif!
Dit wys jou net, nè. Mens is nooit te oud om te leer nie. En wat ek vandeesweek geleer het, is dat sommige resensente tóg groei in hul...
Uitmelkbos
Oct 6, 20093 min read


HELPENDE HANDE (MET BIELIETANDE)
Om te wil help. Dis nogal ‘n vlakvark-eienskap. Jy begin net afpak daar in Sabiepark, waar ons bosplek is, dan weet hulle al van jou....
Uitmelkbos
Oct 5, 20093 min read


KOEDOE-KARNALLIES
Koedoes lyk maar so statig en ordentlik – of botter nie in hul monde kan smelt nie. Hulle kan deksels onwaardig optree – soos wanneer...
Uitmelkbos
Oct 3, 20094 min read
‘N GLASIE OP ONS OUES!
In Kerkbode lees ek vandag (1.10.09) vier die wereld die Internasionale Dag vir Ouer Persone. Die doel van die dag is om almal daaraan te...
Uitmelkbos
Oct 1, 20091 min read


HAAI, OOM OLIFANT!
Vanmiddag kom die Grootvoete aan die beurt in my kort, informele reeksie oor ongewone dierefoto’s uit my Sabieparkversameling. Op die...
Uitmelkbos
Oct 1, 20091 min read


SOOS ‘N STANDBEELDJIE
VIr klipspringers bespied Wildtuin-besoekers gewoonlik die rotse op verre koppe intensief met hul verkykers. As jy enetjie raaksien, is...
Uitmelkbos
Oct 1, 20091 min read
Sentrale slordigheid
My apologie aan prof. Willie Burger van Universiteit Johannesburg, oftewel prof. Willie burger, soos Die Burger hom noem. Te oordeel na...
Uitmelkbos
Sep 30, 20093 min read


WAT BRAAI ONS VANAAND?
Die vuurtjie het net begin vlamvat, sommer nog vroegmiddag, toe die hiëna op die foto hierbo uit die bos stap en kom inspeksie doen, só...
Uitmelkbos
Sep 29, 20092 min read
HOMPIE-KEDOMPIE
As n ewemens van aansien en statuur ‘n nare ding oorkom, is daar maar altyd n lot Filistyne wat meewarig sal opmerk: “Ja, hoe sê hulle...
Uitmelkbos
Sep 26, 20093 min read


JONG SOPHIA
Spesiaal vir Dinkweer: Sophia toe sy jonk was. Ek het ‘n heerlike e-pos wat ek kan aanbied van die mooi sterre van my tyd – hoe hulle...
Uitmelkbos
Sep 24, 20091 min read


50 JAAR OP DIE SILWERDOEK
Aan die begin van die “Swinging Sixties” – overgesetsynde die losbreek-dekade ná die stywe-boordjie 50’s– is my persoonlike “losbreek”...
Uitmelkbos
Sep 23, 20094 min read
HOND SE GEDAGTE
‘n Tradisievaste Vrystater het geglo as jy nie jou kinders familiename gee nie, kan jy hulle gerus maar ook “Petunia of Gat” noem. ‘n...
Uitmelkbos
Sep 22, 20093 min read
Die nuwe slordigheid
Die enigste vraag wat opkom nadat mens Andries Cornelissen se resensie van The World According to Julius Malema op Beeld se webwerf...
Uitmelkbos
Sep 22, 20093 min read
bottom of page
.png)



