Spesiaal vir Dinkweer: Sophia toe sy jonk was.
Ek het ‘n heerlike e-pos wat ek kan aanbied van die mooi sterre van my tyd – hoe hulle toe gelyk het en hoe hulle nou lyk.
Stuur net julle e-pos-adresse, ek sal die res doen.
Terloops, La Lollo is nog nie 87, soos ek beweer het nie. In my vorige blog is nou ‘n korreksie aangebring. Sy is net 81!
Jammer, meisie!
Comments