top of page
LitNet se top-bloggers


OUPA SE VULLETJIE!
Geen oupa het seker al anders na ‘n rugbywedstryd gekyk waarin sy kleinseun speel nie, maar ek glo Thomas was vanoggend die ster van sy...
Uitmelkbos
May 14, 20112 min read


GEEN GRAP NIE
Hoeveel boeke sou daar wees wat van voor tot agter uit grappe bestaan? In my boekrak is vier of vyf. Een is ‘n bundel grappe uit die ou...
Uitmelkbos
May 14, 20112 min read


HASIE, HASIE VAALJAN
Nie alle studenteliedjies wat ek lustig gesing het, sal ek vir my kleinkinders leer nie. Die enetjie in ‘n vorige blog is twyfelagtig –...
Uitmelkbos
May 13, 20112 min read
Geloofsake
Watter boeke verkoop die beste in Afrikaans? Hang af na wie mens luister. Verlede week vertel ‘n boekhandelaar van Menlyn my dit is...
Uitmelkbos
May 10, 20113 min read


O AARDE, HIER KOM EK!
Onder “Geboortes en Sterfgevalle in die diereryk” word die volgende “persoonlike advertensie” altyd deur ons en ons bosvriende met...
Uitmelkbos
May 10, 20112 min read
TSHIKELEI-DI-EI
‘n Liedjie uit die vergange Tukkiedae duik nou die oggend, wanneer, skielik spontaan in my gedagtes op: And when I die And when I die...
Uitmelkbos
May 9, 20112 min read


MAN VAN STAAL OOR SY TAAL
Sondag is die bekroonde motorskrywer en my gewese woonstelmaat in Bloemfontein Ben van Rensburg ‘n op-en-wakker 80. By sy geskenkie skryf...
Uitmelkbos
May 6, 20113 min read


BEN EN APPLES
Op Melkbos se stoep: HvD, Ben en Hannetjie Die uitdrukking “vir Afrika” om oorvloed te beskryf, is vir my ietwat vreemd, want al oorvloed...
Uitmelkbos
May 4, 20114 min read
Is ons agter of nie?
Perspektief, alles net ‘n kwessie van perspektief. Nico Geldenhuys haal in sy resensie van Murray La Vita se Gesprekke met merkwaardige...
Uitmelkbos
May 3, 20112 min read


ONS BURE SE BOME
Arend de Waal, Hennie van Deventer, Cas Jacobs – drie studentemaats saam op Melkbos, Januarie 2011 Wat ons die raasblaar noem, is vir...
Uitmelkbos
May 3, 20114 min read


ODE AAN MY PLEK
Vir my bome (vorige blog) sal ‘n koper diep in sy sak moet grawe as hy Tarlehoet syne wil maak. Nie dat ek wil verkoop nie. Ek wil nie...
Uitmelkbos
May 2, 20114 min read


ODE AAN MY BOME
Uit my bed, as ek soggens in Sabiepark ontwaak, is die eerste blik op die muur van bome aan die anderkant van die skuifdeur altyd vir my...
Uitmelkbos
May 1, 20113 min read


WAAR’S DIE LEEU?
‘n Skilder hou by ‘n karaktervolle kremetart in die Krugerwildtuin stil om dit vinnig te skets. Op daardie oomblik daag ‘n stowwerige...
Uitmelkbos
Apr 30, 20113 min read


KRAAI OOR KUIKENS
Die Kellerprinz-braai in 1981. Die Van Deventer-gesin saam met twee jong kollegas, Tom Ferreira en Deon Meyer, die nimlike. Deon Meyer...
Uitmelkbos
Apr 29, 20112 min read


RIVIER VAN SOET WATERS
Ek en olifante is dit eens: die Olifantsrivier se water is soet. Ons keer weer en weer terug – ek na die kamp doer bo op ‘n heuwel om...
Uitmelkbos
Apr 28, 20113 min read


UIL OP ‘N KLUIT
Die uil – ‘n reuse-ooruil – lyk maar taamlik verlee: ‘n regte uil op ‘n kluit. Tussen Olifants en Satara in die Krugerwildtuin het ek en...
Uitmelkbos
Apr 27, 20111 min read


KAMPIOEN-SAMPIOEN
Hierdie meneer van ‘n paddastoel het ons twee weke gelede in Sabiepark in die Laeveld afgeneem. Tokkie se twee hande raak amper verdwerg...
Uitmelkbos
Apr 27, 20111 min read


UIL EN DIE KIEWIET
‘n Konfrontasie tusen ‘n kroonkiewiet en ‘n reuse-ooruil in ‘n boom langs die H1-4 op pad terug van Olifants na Satara is dié een enkele...
Uitmelkbos
Apr 23, 20112 min read
‘n Hoender van ‘n ander veer
Groot soos die versoeking ook mag wees, kan ek nie ‘n hele blog afstaan aan die enigmatiese Hannelore F. Bekokstoker wat pasende naweek...
Uitmelkbos
Apr 19, 20113 min read
ADVOKAAT VIR POLISIE
Waar kampvuurtjies, kakieklere en velskoene heers, en waar sonkrag, lampe en lanterns vir lig sorg, is ek nie een vir swaar letterkunde...
Uitmelkbos
Apr 17, 20114 min read
bottom of page
.png)



