top of page
  • Uitmelkbos

KAMPIOEN-SAMPIOEN

Hierdie meneer van ‘n paddastoel het ons twee weke gelede in Sabiepark in die Laeveld afgeneem.

Tokkie se twee hande raak amper verdwerg deur die brons bielie.

Lees die blog hieronder, en laat hoor as jy dalk weet van watter spesie dit is – die paddastoel, bedoel ek, nie Tokkie nie!

0 views

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page