top of page
LitNet se top-bloggers
SCOOPS OP TOEPS
“Bliksem!” Die spontane uitroep van Freek Robsinson (meen ek) op ‘n radio-inbelprogram geruime tyd gelede staan my nog helder voor die...
Uitmelkbos
Sep 26, 20113 min read


ZIMBABWE-MODEL
Piet en Moraig Henning in sorgvryer tye in Sabiepark saam met Tokkie ‘n Studentemaat van my, Piet Henning, op die oomblik op Louis...
Uitmelkbos
Sep 24, 20113 min read


TROEBADOERE
Op die foto’s: Francois en Riana Hanekom, Marius Falck en (onder) Hennie Swanepoel, toe hy nog ‘n kuifie gehad het. Gee die man ‘n Emmy!...
Uitmelkbos
Sep 23, 20113 min read
TREK DIE SOKKIE(S) OP!
Kragwoorde rol oor Pedro Kruger se lippe in die openingstoneel van die opvoering “Lyf” (as ek die naam reg onthou) terwyl hy spook om met...
Uitmelkbos
Sep 21, 20112 min read
Die oue en die nuwe
‘n Bitter skraal lysie nuwe resensies vandeesweek. Cas van Rensburg (Boeke24) en Dine van Zyl (Boeke24-webwerf) skryf oor Die...
Uitmelkbos
Sep 20, 20113 min read
KLEIN MISTYKIES
“Ekskuus, hoor, ek het ‘n klein mistykie gemaak.” Dit is woorde wat ‘n mens nie dikwels hoor nie. Nie omdat foute nie volop is nie;...
Uitmelkbos
Sep 19, 20113 min read


PAD NA “AFRIKA”
Suid-Afrikaners is só bederf met die ryke oes aan natuurwonders in ons mooi land dat party daarvan totaal onderskat word. Een onderskatte...
Uitmelkbos
Sep 18, 20113 min read


VEERTIG JARE LATER
Wat alles gaan deur ‘n ma se gedagtes as haar oudste kind die dag 40 word? Op die groot foto klink Tokkie en Johan ‘n glasie by sy 40ste...
Uitmelkbos
Sep 17, 20111 min read
Van die bestes
Skielik, binne die bestek van vier dae, is daar baie om die hart bly te maak. Twee besonderse resensies van Theo Kemp se Skool, ‘n...
Uitmelkbos
Sep 14, 20113 min read
KRAKE IN BOKSPAN?
Bespeur ek krake in die Bokspan? Ek gee my nie uit as rugbykenner nie, maar ek is lief vir die spel. Ek is van jongs af langs die veld of...
Uitmelkbos
Sep 11, 20112 min read
WOORD WAT RYM MET BLOG
In die broodblik is ‘n volgraanbroodjie met lae GI (Engels: Glycemic Index); in die drankkabinet darem nog ‘n driekwart bottel J&B...
Uitmelkbos
Sep 10, 20114 min read


HOOR- HOOR, LIEWE DANA!
Vir Dana Snyman voel ek om vandag toe te roep: “Hoor-hoor, my bloedbroer!” In sy “Van Alle Kante” vanoggend in Die Burger skryf hy oor...
Uitmelkbos
Sep 9, 20114 min read
‘N LEUEN BEGRAWE
Opvallend afwesig in Max du Preez se repliek op my brief (Beeld/Die Volksblad, 7 September) is enige herbesoek aan die ongegronde...
Uitmelkbos
Sep 9, 20112 min read


ONS SEUN WORD 40
Ons seun, Johannes Cornelius van Deventer, is op 14 September 1971 gebore, presies 30 jaar ná sy pa, wat weer presies 30 jaar ná sy pa...
Uitmelkbos
Sep 8, 20114 min read
Eersteklas
Rapport Boeke se September-uitgawe lewer toe ‘n hele oggend se goeie leeswerk op. Dis wanneer jy ‘n uitgawe soos dié van voor tot agter...
Uitmelkbos
Sep 7, 20113 min read
BLERRIE FOOL PLOEG AL WEER!
‘n Gunstelingstorie wat Johan van Wyk meermale in sy rubriek Stop Van Myne in Die Volksblad opgehaal het, was van die kwaai droogte in...
Uitmelkbos
Sep 7, 20114 min read
“SKOOLGELD”
Op hierdie einste blogplek is ek onlangs, wanneer. nogal kwalik geneem oor my onvriendelike opmerkings oor die Hof van Kleineise (‘n “hof...
Uitmelkbos
Sep 6, 20112 min read
SEWE DAE BY DIE VAN D’S
Sewe dae by die Van Ds is nie van dieselfde opspraakwekkende aard as “Sewe Dae by die Silbersteins” nie. Twyfel of selfs die ryke...
Uitmelkbos
Sep 4, 20112 min read


LENTE-LAWWIGHEID
Lente, liewe lente, Melkbos 2011 en Lente, liewe lente, Kimberley, 1947 Beentjies blou van die koue, daag kindertjies op 1 September by...
Uitmelkbos
Sep 2, 20113 min read


DIT KOM VAN VER AF
Nigeriese jollofrys en Poolse mazurek Toe ons instap in die eetsaal, klink ‘n geroffel op dat jy vir ‘n oomblik dink jy is iewers diep in...
Uitmelkbos
Aug 30, 20112 min read
bottom of page
.png)



