top of page
LitNet se top-bloggers


GESELLIGE SELFIE
Verbeel jou ‘n plegtige staatsbegrafnis in die Westminster-Abdy in Londen of die St. Mathews-katedraal in Washington. Oral sit...
Uitmelkbos
Dec 11, 20131 min read


JACOB EN JABBA
Dis ‘n harde maar onomstootlike waarheid: Die wêreld ween oor Nelson Mandela; die wêreld lag vir Jacob Zuma. Ná gister se gedenkdiens in...
Uitmelkbos
Dec 11, 20131 min read
DIE VERKEERDE VOET!
Elkeen van ons, selfs die lofwaardigste, klim soms met die verkeerde voet uit die bed. Hoeveel keer Nelson Mandela met die verkeerde voet...
Uitmelkbos
Dec 10, 20133 min read
SKIP STEEK N1 EN N2 OOR!
Julle ken mos daar stedelike legende van die oorlogskip en die vuurtoring: “Verander koers”, “Nee, verander jy koers”, “Verander dadelik...
Uitmelkbos
Dec 9, 20133 min read
DIE LEUEN LEEF VOORT
Glo dit as jy wil: In vanoggend se Volksblad herhaal Dana Snyman in sy rubriek oor die name van ouetehuise sy valse, spottende verwysing...
Uitmelkbos
Dec 4, 20131 min read
LEUEN OOR ‘N OUTEHUIS
Danksy ‘n vlytige brieweredakteur by Die Burger is daardie koerant se lesers die intellektuele uitdaging gespaar om die briefie hieronder...
Uitmelkbos
Dec 3, 20132 min read


KLEIN JOSEFS EN MARIATJIES
Ons klein Josef (Christopher 4) draf vanoggend op in ‘n uniform wat sy oupa nogal aan daardie ander Josef met sy “amazing Technicolor...
Uitmelkbos
Nov 29, 20132 min read


OM OLIFANT IN TE SLUK
Sal met ‘n wit sakdoekie wuif. Hou vir ons dop op die langafstand- webcams en dinge! As jy romanties na die saak wil kyk, sou jy kon...
Uitmelkbos
Nov 27, 20132 min read


VRIENDE VIR ALTYD
Jy is my vriend, selfs meer as my broer. Jy is my beskerming, wanneer die winterwind koud waai. Jy is die een wat eerste deur riviere...
Uitmelkbos
Nov 24, 20132 min read
TWEE SLUIPMOORDE
OM 20:30 op Vrydagaand 22 November 1963 was Die Volksblad (nou Volksblad) se gebou in Voortrekkerstraat (nou Nelson Mandelarylaan) in...
Uitmelkbos
Nov 21, 20134 min read
RUGBY-SCOOP!
Bokkie Gerber, oud-redakteur en –sportredakteur, het sy Legendes-vyftiental van die afgelope 60 jaar Sondag 10 November, 2013 in Rapport...
Uitmelkbos
Nov 20, 20132 min read


KLEIN FRANKRYK
Kollega Johan van Wyk het Franschhoek onlangs tong in die kies “La Petaal” gedoop. Moet met Johan saamstem van die Fransheid is...
Uitmelkbos
Nov 16, 20132 min read
KNIPOOG IN DIE DONKER
‘n Mens wat nie sy produk adverteer nie, is soos iemand wat in die donker knipoog – net hy weet wat hy doen. Hierdie stukkie wysheid van...
Uitmelkbos
Nov 14, 20132 min read


VOEDSEL VIR DIE SIEL
Vir sulke soort mense wat suidwaarts kom Kaap toe, wil ek ‘n geheimpie verklap: Die NG gemeente Philadelphia. Soos ‘n kerdiens vir...
Uitmelkbos
Nov 10, 20132 min read


GEAGTE STER-KINEKOR …
Het vandag die volgende briefie aan ene Lynette by Ster-Kinekor gerig n.a.v. haar mededeling dat my klagte oor Khumba se Engelse sebras...
Uitmelkbos
Nov 6, 20132 min read
VRA IS VRY
Hoe ouer ons word, des te swaarder weeg ons, want des te meer inligting word in ons koppe rondgekarwei. Kan nie nie onthou aan wie...
Uitmelkbos
Nov 5, 20132 min read
ENGELSE SEBRAS (VERVOLG)
Dankie aan almal wat so lekker saamgesels het oor die Van Deventers se ontnugtering met die Engelse sebras. Ek antwoord nie een vir een...
Uitmelkbos
Nov 3, 20131 min read
SEBRAS PRAAT NET ENGELS
Op grond van ‘n advertensie in Die Burger is ons gistermiddag van Melkbos oor Tygervallei toe om die animasiefliek Khumba in Afrikaans te...
Uitmelkbos
Nov 2, 20132 min read
GOED VIR DIE MAGIE
Dit staan in Filippense dis goed vir die mense; wie wil dan water hê, wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê, wie wil dan water hê…...
Uitmelkbos
Oct 31, 20132 min read


SPROKIESLAND
Lanterns en fakkels omskep Sabiepark se stoep saans in ‘n sprokiesland. Hiermee (uiteindelik) finis en klaar met my stoepstories....
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read
bottom of page
.png)



