top of page
  • Uitmelkbos

JACOB EN JABBA


Dis ‘n harde maar onomstootlike waarheid: Die wêreld ween oor Nelson Mandela; die wêreld lag vir Jacob Zuma. Ná gister se gedenkdiens in die ENB-stadion word met nog minder respekte van onse Jacob gepraat.

Op buitelanders se Facebook-inskrywings word hy o.m. beskryf as ‘n ‘”jerk”: In Collins (die woordeboek) lees ek “jerk” is veral in Amerika en Kanada ‘n “slang”-woord vir “a person regarded with contempt, esp. a stupid or ignorant person”.

‘n Klipharde oordeel.

Ene Sunni Khalid vra : “Doesn’t Zuma remind you of Jabba the Hutt?”

Fliek nie juis nie – veral nie wetenskapfiksie nie. Moes maar gaan Google om te sien wie die Jabba-karakter Jabba_the_Hutt dan is.

Wikipedia bring die antwoord: “Jabba the Hutt is a fictional character appearing in George Lucas‘s space opera film saga Star Wars. He is depicted as a large, slug-like[2] alien. His appearance has been described by film critic Roger Ebert as “Dickensian”, a cross between a toad and the Cheshire Cat.[3] ”

Ek sit maar ‘n foto’tjie by om met die identifisering te help.

#hennievandeventer #diekarakterjabbathehutt #oordeleoorjacobzuma #uitmelkbos #wereldlag #wereldween

0 views

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page