top of page
LitNet se top-bloggers


REënNBOOGRENOSTERS
Pas meer swartrenosters in twee dae in Sydney gesien as in al die jare in die Krugerwildtuin. Enkele verskille: Sydney se renosters...
Uitmelkbos
Mar 31, 20143 min read


TOE’S ALMAL DOOD …
Die sanger Will Martin – boordjie kenmerkend losgeknoop. Oor Nieu-Seeland kan ‘n mens maklik die fout begaan om te dink die landjie...
Uitmelkbos
Mar 30, 20143 min read


KAAL MAN OP STROOIBED
Jackie Stewart op die QM2. Die klein kampioen teken die video oor die Monaco Grand Prix van 1971 en die mense staan tou. Bedink die...
Uitmelkbos
Mar 28, 20143 min read


A LA FRANK SINATRA
Frank Sinatra: “Vive la difference!” Frank Sinatra se bekende My Way, deesdae nogal gewild as ‘n huldigingslied by begrafnisse, bevind...
Uitmelkbos
Mar 28, 20142 min read


KONINGIN IN ‘N KROT
Sydney se juweel van ‘n hawe. Presies hoe ontoeganklik, ontoereikend en onaansienlik Suid-Afrikaanse hawegeriewe vir groot...
Uitmelkbos
Mar 26, 20143 min read


REK JOU RANDJIES
Vermy o.m. Todd se a la carte-geregte, ‘n sigaartjie in Churchills, ‘n glasie sjampanje in die Veuve Clicqout-sitkamer en ‘n ruikertjie...
Uitmelkbos
Mar 24, 20144 min read


DIE ROOI BAADJIE
Op die dek van die QM2. Takseer gerus maar vir Tokkie op die rooi baadjie waarmee sy hier op die dek van die Queen Mary 2 by ‘n...
Uitmelkbos
Mar 23, 20143 min read


IN ONS GEDAGTES
Met die komplimente van Vodacom was ons vir die duur van die vaart van Kaapstad na Sydney as ‘t ware incommunicado. Van die beloofde...
Uitmelkbos
Mar 22, 20144 min read


LEES-FEES
My beskeie bydrae tot die lees-fees: ‘n herbesoek aan Blandings Castle van P.G. Wodehouse. Boeklees, leesfees, woordfees – vir die...
Uitmelkbos
Mar 21, 20143 min read


KOM SING EN DANS
Mooi mense maak mooi musiek Wanneer die jong strykkwartet uit Kiëf saans vir ons musiek maak saam met ons skemerkelkies in die QM2 se...
Uitmelkbos
Mar 20, 20143 min read


SKINDERHOEKIE
Die middernag word mak gedans. OF beroemdes saam met ons op die QM2 was? Weet nie. Die eksklusiewe eetplekke waar die verhewenes uithang,...
Uitmelkbos
Mar 17, 20144 min read
FOTO’s, FOTO’S, FOTO’S
Twee nuwe albums opgesit by www.picasaweb.google.com/hennievandeventer: een oor die vaart op die QM2 self en een oor die stede wat...
Uitmelkbos
Mar 14, 20141 min read


SEE-STERRE
Ek haal my hoed af vir Clark Gable! Die museum teen die mure, noem Tokkie dit: Die honderde reuse-borde met die geskiedenis van die QM2,...
Uitmelkbos
Mar 13, 20143 min read


KRATTE ROOI ROSE
‘n Rooi roos vir Tokkie van die maitre ‘d. Ai, had ek maar die romantiese hart en skeppende woordkuns van ‘n A.G. Visser. Sou graag...
Uitmelkbos
Mar 12, 20143 min read


DIT SAL JOU NIE VERVEEL
BO: Die koepeldak van die planetarium in die Illuminationsteater. ONDER: HvD in die pragbiblioteek Vandag se terugblik op die Van...
Uitmelkbos
Mar 10, 20143 min read


SA KONNEKSIE
In die imposante tweevlakkige Brittaniarestaurant van die QM2 was ons op die onderste vlak teenaan ‘n venster – ‘n tafel vir vier. Toe...
Uitmelkbos
Mar 9, 20143 min read


DIE QUEEN IS HIER!
In lugballonne en helikopters, op plesierbote en seiljagte, te voet langs die kaai, oral drom toeskouers saam. Hulle waai en wuif hul...
Uitmelkbos
Mar 7, 20143 min read


KOS-KOKKE-DORE
Elke liewe dag ter see kom sowat 16 000 borde kos uit die Queen Mary 2 se kombuise. Die formidabele taak verg ‘n garnisoen van 163 kokke...
Uitmelkbos
Mar 5, 20143 min read


BAKBOORD EN STUURBOORD
HEELBO: Die Illuminationsteater – een van twee identiese ingange. LINKS: Die gangetjie waarin ek (of Tokkie) so lank gewag het – een...
Uitmelkbos
Mar 4, 20143 min read


KAPTEIN OP SY SKIP
Kaptein Kevin Oprey – regs agter die “preekstoel” in sy skip se grootste teater, die Royal Court. ‘n Geliefkoosde beeld van ‘n...
Uitmelkbos
Mar 3, 20144 min read
bottom of page
.png)



