top of page
  • Uitmelkbos

FOTO’s, FOTO’S, FOTO’S


Twee nuwe albums opgesit by www.picasaweb.google.com/hennievandeventer: een oor die vaart op die QM2 self en een oor die stede wat aangedoen is op pad na die skone Sydney en terug via Hong Kong. Onderskrifte volg later (dalk heelwat later – werk my oor ‘n mik aan die sortering van die foto’s en die blogs. Volgende een is nommer 10!)

#fotos #queenmary2 #uitmelkbos #vandeventers

1 view

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page