top of page
LitNet se top-bloggers


MOOISTE STILLE NAG
Die tradisionele Stille Nag bly as geliefde Kerslied in mense se harte bo al die ander uitttroon. Wat sou die heel mooiste opname wees...
Uitmelkbos
Dec 18, 20122 min read


TWEEDE IN DIE 880
Jy kry atlete en ATLETE. Ek was een van eersgenoemde. Kort loopbaan. Relatief onskouspelagtig. My swaer Fanie van Wyk was een van...
Uitmelkbos
Dec 17, 20123 min read


LewensLANK en LANGER
Lewenslank, noem Henri van Biljon van Melkbos daardie paar slanke bene op die foto hierbo. Die foto is 50 jaar gelede deur ‘n Durbanse...
Uitmelkbos
Dec 16, 20122 min read


ONTDEK HIERDIE JUWEEL !
Die tweeling Jacob en Thomas geniet dit gate uit op die watertaxi Kaapstad se “watertaxi” is steeds die Moederstad se blinkste...
Uitmelkbos
Dec 13, 20122 min read


MOOI, MOOIER, MOOISTE
Oor begrippe soos mooi, lelik, lekker, sleg, goed, oulik, vervelig – en in die nuwe idioom bepaald ook oor zef en “kommin” – kan ‘n...
Uitmelkbos
Dec 12, 20122 min read
“DIE BEK” EN EK
“Die Bek” kan huil, lees ons vandag in Die Burger in ‘n onderhoud onder vier oë met Beeld se Arnim van Wyk. Ek dink terug aan 35 jaar...
Uitmelkbos
Dec 11, 20122 min read


WYSE MAN MET `N SNOR
“Jingle Bells” en “White Christmas” klink weer op in elke winkelsentrum. Dit gebeur elke jaar hierdie tyd van taamlik lank voor...
Uitmelkbos
Dec 9, 20122 min read


“ONS DUITSER”
Van Melkbos tot Stuttgart In die woonbuurt Kernen, Stuttgart, het ‘n sneeulagie op die grond en ‘n temperatuur van 0°C “ons Duitser”,...
Uitmelkbos
Dec 8, 20122 min read


PLETTERVAT!
Hoe’s daai vir ‘n plettervat? ‘n Troppie rooibokke kry snuf in die neus; sit op loop en loop hulle vas in die luiperd se hinderlaag....
Uitmelkbos
Dec 6, 20121 min read


NET EEN LINKERHAND!
‘n HYSBAK ruk stotterend tot stilstand tussen twee verdiepings. Ingehok met vreemdes of stoksielalleen hang jy hier tussen hemel en...
Uitmelkbos
Dec 5, 20122 min read


MELKBOS-MAKIETIE
Die drinklied uit La Traviata, die drinklied uit The Student Prince, Eitemal se Drinklied – weet nie hoe dit is nie, maar die lied en die...
Uitmelkbos
Dec 3, 20123 min read
DIE DOOD VAN ‘N TRADISIE
Bedaar, bedaar, vermaan my vriende, maar begrafnisse beroer nou een maal hierdie blogskrywer se gemoed – al is dit ook net die begrafnis...
Uitmelkbos
Nov 30, 20123 min read


SKYN EN WERLIKHEID
Vir die ongelowige Thomasse wat my verdink dat my wolkefoto van Tafelberg eintlik maar die regte Tafelberg is – net bedek met ‘n...
Uitmelkbos
Nov 26, 20121 min read


MNR. INTEGRITEIT
Die doedelsakke, tromme en Hooglanders wat in geruite rokkies trippelswaai, het ontbreek. In meer as een opsig het die gedenkdiens vir...
Uitmelkbos
Nov 24, 20123 min read
OUERIG EN MOERIG-RIG
Twee “ouerige dames” se gesprek in ‘n koffiehuis laat die jonger man aan die tafel langsaan sy ore spits. Een vertel gedoriewaar vir...
Uitmelkbos
Nov 21, 20122 min read
GAAN VLIEG … MET STYL!
Agter die lessenaar van daardie platjie-minister Hendrik Schoeman van ‘n vorige generasie anderster soort politici as vandag was ‘n...
Uitmelkbos
Nov 20, 20122 min read
VERBALE DIARREE
Politieke retoriek is dikwels robuust; opponente spaar mekaar nie as dit by slegsê kom nie. ANC-minister Lindiwe Sisulu se klap na die DA...
Uitmelkbos
Nov 19, 20122 min read
AULD LANG SYNE
Vanaand na die wonderlike “Christmas Collection” van Phil Coulter geluister. Sy vingers op die klawers laat ou Kersgunstelinge soos...
Uitmelkbos
Nov 18, 20121 min read
VIR ‘N ‘RAAID’ GEVAT
Die moeilikheid is dat ‘n mens meesal nie weet ‘n maatskappy staan met sy een voet op ‘n piesangskil en met die ander in die graf nie. ...
Uitmelkbos
Nov 16, 20122 min read


OLIFANT-AVONTURE
MY ou maaifoedie van ‘n olifant, Mayafudi, begin van vandag, Woensdag 14 November, nuwe bosse ooptrap. My eerste e-boek, “Spore in die...
Uitmelkbos
Nov 14, 20122 min read
bottom of page
.png)



