top of page
LitNet se top-bloggers
NOODKREET PER SMS
Dat die ouderdom nie vir sissies is nie, is ‘n taanmlik oorwerkte cliché. Gewoonlik verwys ons kieriekommando-ouens daarmee na die...
Uitmelkbos
Mar 12, 20101 min read


DUIWE MET ROOI VLERKE
In die Nasionale Wildernispark aan die Tuinroete is Knysnaloeries so algemeen dat die mense daar praat van die “duiwe met die rooi...
Uitmelkbos
Mar 10, 20101 min read
Boekeredakteurs en vindingryke oplossings
Rapport Boeke, wat stadig maar seker besig is om sy aard en ritme te vind, kry binnekort ‘n nuwe redakteur. Volgens ‘n berig in afgelope...
Uitmelkbos
Mar 9, 20103 min read
TAMATIESTRAAT
Praat-praat in Tamatiestraat – dis die titel van ‘n nuwe HvD-humorboekie wat oor ‘n maand of wat by Griffel Media verskyn. Die uwe brand...
Uitmelkbos
Mar 7, 20102 min read
VARK VAN ‘N ANDER KLEUR
Hiënas wat hulle soos varke gedra, ken die Van Deventers uit eie skande en skade. Hulle is een van die handelsmerke van Sabiepark in die...
Uitmelkbos
Mar 6, 20101 min read
Oorstaanweek
Woordfees. Dit gaan te lekker. Ons praat aanstaande week verder.
Uitmelkbos
Mar 2, 20101 min read


KONINGIN VAN DIE LAG
Madeleine van Biljon Jy kan jou ‘n papie lag of selfs ‘n boggel; jy kan stik soos jy lag, jou slap lag of jou selfs siek lag. Jy kan...
Uitmelkbos
Feb 24, 20102 min read
Bietjie baie of bietjie min?
Wat laat ‘n boekeredakteur besluit om baie ruimte aan een boek af te staan, en min ruimte aan ‘n ander? Sekerlik word hulle gelei deur...
Uitmelkbos
Feb 24, 20104 min read


MARTIE SE BLIK OP MY ‘BYL’
Martie Retief Meiring., skryfster van die resensie van “Byl in my bos”, wat vanoggend op Die Burger se Boekeblad verskyn het. Teen die...
Uitmelkbos
Feb 22, 20103 min read
RESENSIE VAN ‘BYL’
Op Die Burger se Boekeblad verskyn vanoggend ‘n resensie oor “Byl in my bos” uit die pen van Martie Meiring. Wel … Martie is Martie, en...
Uitmelkbos
Feb 22, 20101 min read


LOTTO-BOKKEROP
In die sogenaamde lotto-debakel rondom die stomme Philanders van Kaapstad staan twee feite uit: (i) Die...
Uitmelkbos
Feb 19, 20103 min read


LIGLOOP IN HIERDIE BOS
In Kerkbode van 19 Februarie verskyn ‘n gewaardeerde resensie van my jongste boek, “Byl in my bos” uit die pen van Frits Gaum onder die...
Uitmelkbos
Feb 17, 20102 min read
‘n Warm broodjie
Uit die oogpunt van resensies oor Afrikaanse boeke beskou, is dit ‘n dor week. Die enigste resensie wat kommentaar verdien, is Madeleine...
Uitmelkbos
Feb 17, 20102 min read


‘MOSES SE HOND’
Gisteraand, eergisteraand, ná twee glasies wyn, raak ek aangedaan oor my ontslape studentevriend Jaap de V. Neethling, wat in 1958 saam...
Uitmelkbos
Feb 16, 20103 min read
ZUMA SE GIGGELS
‘n “Studentikose: gegiggel noem Dawie van Die Burger die stout laggie van Jacob Zuma wat gepaard gegaan het met die noem van die naam in...
Uitmelkbos
Feb 15, 20101 min read


VIR OULAAS BY JOOLSKONES
Kan nie waar wees nie, hier’s ou HvD waaragtig terug by sy joolkoninginne! Raak die man nie moeg om só op dieselle snaar te tokkel nie?...
Uitmelkbos
Feb 13, 20102 min read


LENNIT MAX: EPISODE DRIE
Lennit Max, gewese polisiekommissaris wat Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid geword het, is skielik met verlof na bewerings...
Uitmelkbos
Feb 12, 20102 min read


OEPS, VERKEERDE NOMMER!
In die middel van die nag weergalm die telefoon. Jy skrik jou oorhoeks, struikel oor ‘n stoel, vlek jou tone oop om die tafelpoot en gryp...
Uitmelkbos
Feb 10, 20104 min read
Van twee kante Odendaal
Rapport se maandelikse Boeke-bylaag het vandeesmaand baie leesstof opgelewer – ek’s veral bly oor Paul Cilliers se standpunt oor Paul...
Uitmelkbos
Feb 9, 20102 min read


VERKEERDE PERD OPGESAAL!
“Jippie-jippie jip, ou pêhert!” Ek dag altyd Chris Blignaut se immergroen liedjie “Ou Ryperd” (deur Dozi nuwe lewe ingeblaas) is só...
Uitmelkbos
Feb 8, 20102 min read
bottom of page
.png)



