Op Die Burger se Boekeblad verskyn vanoggend ‘n resensie oor “Byl in my bos” uit die pen van Martie Meiring. Wel … Martie is Martie, en sy eet nie sommer als vir soetkoek op nie. Ter wille van ewewigtigheid wil ek graag haar resensie hier plaas. Ek sukkel nog net om ‘n digitale weergawe in die hande te kry.
- Uitmelkbos
Comments