top of page
LitNet se top-bloggers


FENIKS UIT DIE AS
Skewe lamppale in Kobe – gedenkteken aan ‘n enorme aardbewing. Hoe ‘n verpletterde Japanse stad letterlik soos die spreekwoordelike...
Uitmelkbos
Mar 15, 20112 min read
Digters oud en jonk
Dit sou onbehoorlik wees om in hierdie tye tsunami’s sommer so as vergelyking te gebruik, maar dit is omtrent wat die Woordfees pas vir...
Uitmelkbos
Mar 15, 20115 min read
SKIPSKOP IN NAGPUR
Trapsuutjie-beurte aan die begin van ‘n lopie-jaagtog, warrelwind-beurte aan die einde. Voor die TV-skerm raak die hande klam van sweet...
Uitmelkbos
Mar 13, 20112 min read


SOPRAAN EN DIE VARKSOG
Sewentig jaar oud het ek geword en nog nooit het iemand betaal om my te hoor praat nie. Dit was die geval tot Maandag 7 Maart. Toe gesels...
Uitmelkbos
Mar 11, 20112 min read
OOR SPOEG EN SEMENT
Desmond Tutu is bereid om sy persoonlike genoom met die wêreld te deel, “want ek vertel in elk geval altyd vir almal oor alles myself.”...
Uitmelkbos
Mar 10, 20112 min read
Ou probleem, nuwe konteks
Na een van die humeurigste weke wat die Afrikaanse letterkunde in baie jare beleef het, het die naweek aangebreek met Breyten Breytenbach...
Uitmelkbos
Mar 8, 20115 min read
Die onaantasbare gekritiseer
Die ondenkbare het toe gebeur, Maandagoggend in Volksblad. Marietjie Lambrechts skiet ‘n Karel Schoeman-boek af dat daar net warrelende...
Uitmelkbos
Feb 22, 20113 min read


HORTJIES GAAN OP
Vir korter of langer – net die tyd sal leer – gaan hierdie blog (webjoernaal) in reses. Die hortjies gaan op o.m. oor ‘n besoek aan die...
Uitmelkbos
Feb 19, 20111 min read
PILLE-PENARIES
Twee klein slaappilletjies – een blouerig en een wit – gee my nagmerries. Die uitwerking van albei was geweldig. Ek onthou hulle dag en...
Uitmelkbos
Feb 17, 20112 min read
‘n Ander kykie op die geskiedenis
Fransjohan Pretorius se mening in Rapport oor Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars van Max du Preez (dit het vroeg Januarie verskyn)...
Uitmelkbos
Feb 15, 20113 min read
KAAL IN DIE KERK
As matriekseun moes ek drie keer buk vir my laaste, my heel laaste, en my heel-heel laaste pakke slae. Een keer was nogal oor ‘n...
Uitmelkbos
Feb 14, 20113 min read
LEER LAG-LAG UIT DIE WOORD
Nie vir suurknolle nie – so sou ‘n mens ook ons Woensdagaand-Bybelstudie kon tipeer, wat in die kerk se Nuusbrief as “‘n gesellige,...
Uitmelkbos
Feb 11, 20112 min read


BLIK-KAPPIE VIR WILDEVY 154
‘n Grasdak in die Bosveld klink nommerpas. Koel en karaktervol, lyk dit mos. Probleem1: Bobbejane kom rits op die dak en pluk die gras in...
Uitmelkbos
Feb 9, 20112 min read


SERVETTE MET ‘N STORIE
HEELBO: Servet met ‘n glimlag BO: Alida en Tokkie Papierservette gee party mense die ritteltits. Dit weet ek, omdat my...
Uitmelkbos
Feb 8, 20112 min read
Klein dingetjies, groot irritasie
My gesin beskuldig my daarvan dat ek té puntenerig is oor klein dingetjies. My verweer is dat as ek nie is nie, wie gaan dan wees? Die...
Uitmelkbos
Feb 8, 20113 min read


‘N BAARD EN BASTA
‘n Baard het sy vurige bewonderaars. Ewe vurige teenstanders beskou dit as ‘n boskasie wat hulle laat gril. Versinnebeeld ‘n baard...
Uitmelkbos
Feb 7, 20113 min read


NAT KOL, MODDERKOL
Moenie van ‘n nat kol ‘n modder kol maak nie, waarsku my Tokkievrou gereeld. Ongelukkig het ek in hierdie opsig ‘n swakheidjie: meermale...
Uitmelkbos
Feb 5, 20112 min read


VROU OM TE ONTHOU
Zoveel malen is men man Als men talen spreken kan. Ter ere van wyle Esbe Krynauw van Melkbos wil ek hierdie bekende woorde van Karel V,...
Uitmelkbos
Feb 3, 20113 min read
Ondersteun resensiekunde
Die ordening van Boekeblaaie is nie vir my altyd heeltemal verstaanbaar nie. Mens neem aan die redakteur plaas die resensies van die...
Uitmelkbos
Feb 2, 20115 min read


ONTVOERING VAN FANUS
Jool 1962 Die President van die Republiek van Flinkveria – dit sou ek vir vyf glorieryke minute wees. Die plan is daar in 1961/62 rond in...
Uitmelkbos
Jan 31, 20111 min read
bottom of page
.png)



