HORTJIES GAAN OP
- Uitmelkbos
- Feb 19, 2011
- 1 min read
Vir korter of langer – net die tyd sal leer – gaan hierdie blog (webjoernaal) in reses.
Die hortjies gaan op o.m. oor ‘n besoek aan die Suid-Kaap, ‘n heupvervanging en ander aktwiteite op die program.
Ongelukkig kan ek nie raai wanneer HvD weer op sy pos sal wees nie.
Commentaires