top of page
LitNet se top-bloggers
OOM BAFFIE SE BOEK
Iewers in my koerant-anekdotes het ek die storie opgeteken van Oom Baffie Coetzee, laerskoolhoof van Ficksburg, amper lewenslange...
Uitmelkbos
Apr 13, 20113 min read
Goggas en ander dinge
By gebrek aan ‘n fassinerende resensie wat vandeesweek bo die ander uitstaan, ‘n paar kort opmerkings: Goggagids, deur Erik Holm en Ansie...
Uitmelkbos
Apr 12, 20112 min read
Gesogte onderskeiding
Vra Desmond Painter: “’n Gesogte vergelyking?” Hy verwys na die openingskoot in sy resensie van Abraham H. de Vries se Die behoue huis....
Uitmelkbos
Apr 5, 20113 min read
KOEBAAI, WREDE WeRELD!
Saterdag 2 April wanneer die eindstryd om die krieket-wêreldbeker in Indië gespeel word, is die uwe op reis. Die Van D’s is op pad...
Uitmelkbos
Mar 30, 20112 min read


BOEK HET SY LIED VERLOOR
Nou die aand wanneer sing Gé Korsten op “U Eie Keuse” Psalm 23 – ‘n aangrypende opname. Die wysie is bekend, maar ietwat ongewoon vir...
Uitmelkbos
Mar 29, 20112 min read
Godsdiens en seksualiteit
Godsdiens is nie iets waarmee ek ‘n probleem het nie. Ek is gelukkig in my geloof. Boonop is ek gevestig in my seksuele uitlewing. Die...
Uitmelkbos
Mar 29, 20113 min read


DIE SIEL VAN DIE IER
Vir iemand wat nog nooit in Ierland was nie, het ek nogal heelparty Ierse liefdes, herinneringe … en selfs soeweniers. Ierse musiek,...
Uitmelkbos
Mar 28, 20113 min read
OM TE LOL OF NIE TE LOL NIE
In my woordeboek het lol ‘n ander betekenis as in die die nuwe Oxford English Dictionary. Die OED verklaar dit beteken “|aughing out...
Uitmelkbos
Mar 27, 20112 min read
SY EDELE MNR. DIE JOERNALIS
“I am satisfied that all politicians were meant to be journalists and all journalists meant to be politicians.” Hierdie uitspraak word...
Uitmelkbos
Mar 26, 20113 min read
BEL OF BELLE?
Iets wat by die koerant van die eerste dag af by my ingedril is, is om respek te hê vir mense se name. Jy maak dubbel seker. ‘n Fout is...
Uitmelkbos
Mar 24, 20111 min read


‘N KOEKELIEKOE OM 6:30
Anton Goosen het ‘n liedjie gesing met woorde in die volgende trant: “‘n Vroumens is ‘n slegte ding, ‘n slegte ding, ‘n slegte ding ….”...
Uitmelkbos
Mar 24, 20112 min read


VAN KINDSBEEN AF
‘n Japanse kleuerskool-klassie vaar ‘n parkie in die ouwereldse stadjie Kijoto binne om skoon te maak. Elkeen is met ‘n plastieksak...
Uitmelkbos
Mar 23, 20111 min read


HET JOU, DONDERWETTER!
Van Tonder, jou donder! Getroue lesers van HvD se blog (weet nie hoeveel van 2007 af oor is nie) sal weet dat ek al sedert Augustus van...
Uitmelkbos
Mar 23, 20112 min read
‘Natasha weet nie van verloor af nie
Shakespeare sê daar is geen kuns wat die gees se konstruksie uit die kontoere van ‘n gesig kan aflei nie. Hy het nie geleef in die tyd...
Uitmelkbos
Mar 22, 20113 min read


EK SKIET JOU AS ….
Dit deug nie om te veel in die ou dae vas te val nie. Om “onthou jy nog?” te speel, kan egter tog prikkelend wees. Die Burger se rubriek...
Uitmelkbos
Mar 22, 20112 min read


VURIGE VINGERS
Wie het raakgesien die naamlyn by drie vergeelde Huisgenoot-artikels oor spoke wat Saterdag in “By” as illustrasie gebruik is by Johannes...
Uitmelkbos
Mar 20, 20112 min read


SOMMER DUBBEL VAN ALLES!
Huguenet as Hamlet saam met Berdine Grunewald (Ophelia) Andre Huguenet se humeur was legendaries. In die vorige blog word vertel van sy...
Uitmelkbos
Mar 19, 20111 min read


GORDYN SKUIF OOP
Cobus en sy vrou, Sandra Kotze, in “Mattewis en Meraai” in 1979 Koerantmense se helderste herinneringe wentel dikwels om die politiek en...
Uitmelkbos
Mar 18, 20112 min read


MONUMENT VIR MANDELA
Mount Nelson? Moet een van die pieke van die Drakensberg – of dalk sommer die hele berg – na oudpres. Nelson Mandela genoem word? Mnr....
Uitmelkbos
Mar 17, 20112 min read


STUKKIE SUIWER GOUD
Ek het enkele dae gelede op my blog gevra of ek en Francois Lotter van Die Burger nou “celebrities” is? Mense het immers amper R1 per...
Uitmelkbos
Mar 16, 20111 min read
bottom of page
.png)



