top of page
LitNet se top-bloggers
Oordentlik verby
‘n Nuwe lente, nè. Sprei wyd die arms, gryp 2012 met geesdrif aan. Mag vanjaar se resensies die boeke waardig wees. Voorspoed! Vreugde!...
Uitmelkbos
Jan 24, 20122 min read


LUS VIR STIL SIT EN ERVAAR
Oor “Duisend dae in die Sabie” het Vrydag ‘n “gulle”* resensie in “Die Laevelder” verskyn. Die resensent is Marius Bakkes, ‘n...
Uitmelkbos
Jan 23, 20122 min read


PANIEK OOR LAKE PANIC
Oor my “Meer van Vreugdes” raak ek maklik liries. In “Duisend Dae Langs Die Sabie” besing ek opnuut die lof van Lake Panic, skilderagtige...
Uitmelkbos
Jan 21, 20123 min read


GENERAAL WAT LAAT NAEL
Italianers is bekender vir hul roomys as hul mannemoed. Dit dit verg nie juis ‘n buitengewoon siniese mens nie om raak te sien dat die...
Uitmelkbos
Jan 20, 20122 min read


OOK SEEKOEIE KEER TERUG ….
‘n Stoelkussing in ‘n boom vertel sy eie storie. Vrae maal vanoggend in die kop oor gister se ontsettende vloede wat die Wildtuin van die...
Uitmelkbos
Jan 19, 20123 min read
RESEP VIR HOOP
Die eerste maand van die jaar 2012 het pas verby sy halfpadmerk gehuppel. Wonder hoeveel nuwe sogenaamde “Nuwejaarsvoornemens” (of...
Uitmelkbos
Jan 16, 20123 min read


OLYFIES, HIER KOM EK – VIA BLOEM!
Met die wondere van die nuwe tegnologie kry ek deesdae in Sabiepark gereeld wenke oor waarnemings van die Groot Vyf in die...
Uitmelkbos
Jan 15, 20123 min read


MY EIE-EIE OLYFBOOM
Hier by die punt van die pyl, op ‘n pragtige ou Kaaps-Hollandse plaas, geleë teen die hange van Kasteelberg, slegs 87 km noordwes van...
Uitmelkbos
Jan 13, 20123 min read


IN HAND EN OOG EN HART
3 JANUARIE 2012, SABIEPARK Om 71 te word met jou eerste ervarings van die dag twee 7-jarige seuntjies wat by Oupa in die kooi kom klim en...
Uitmelkbos
Jan 11, 20123 min read


SEeN VAN REeN
Ons ontwaak in die lowergroen Desemberbos met die welluidende geroep in ons ore van somerbesoekers soos die bosveldvisvanger en die...
Uitmelkbos
Jan 5, 20123 min read


EENSAME FRIKKA
Dink vandag op Kersdag in deernis aan die gryse weduwee (vermoedelik) Frikka (?) Knox wat haar eensaamheid, wrewel en verwyt in die hart...
Uitmelkbos
Dec 25, 20111 min read


ONDER-KERSBOOM.COM
Almal het altyd ‘n stuiwer in die armbeurs gegooi omdat my verjaardag, 3 Januarie, so kort op die hakke van Kersfees volg. Siestog, jy...
Uitmelkbos
Dec 23, 20113 min read


‘N FOOITJIE, ‘N BONUS EN ‘N BELL’S!
Vir die energieke, entoesiastiese en kundige kelner wat so mooi Afrikaans praat by die Hussar Grill in Willowbridge sal die fees-seisoen...
Uitmelkbos
Dec 21, 20113 min read


KERSMAAL VIR MAN VAN STAAL!
Vasbyt, liewe vrinne wat in die groot-eet-tye die skaal moet dien met aartappels en uie! (HvD – wat drie weke lank gaan eet en drink wat...
Uitmelkbos
Dec 20, 20111 min read


HEILDRONK OP DIE KURKTREKKER!
Die grootste menseverskuiwing van elke jaar is in volle gang. Dit lewe in vakansie-oorde, die branders is swart gespikkel van die...
Uitmelkbos
Dec 19, 20111 min read


HUNKERING NA ‘N HEIMAT
Elkeen het maar ‘n hunkering na ‘n heimat. Nie almal kan dit só beeldryk verwoord nie: Hy wat sy dors by die pomp geles het, sal terugkom...
Uitmelkbos
Dec 16, 20113 min read


WILDSTE WILDTUIN-GEHEIM
Wat die Engelse ‘n “sneak preview” noem, is volgens Pharos se Groot Woordeboek ‘n geheime voorvertoning. Geheim? Wel, hierna geen geheim...
Uitmelkbos
Dec 15, 20113 min read


MEISIE IN DIE STYWE JANNAS
Dat die vere tog wel in ‘n sekere sin die voël maak, was in die ou dae nogal ‘n klerenorm. Eksentrisiteit in aantrek is nie juis...
Uitmelkbos
Dec 14, 20113 min read
VOeLS EN HUL VERE
Die skielike ontdekking dat iets aan jou klere skort, kan ontsenuend wees. ‘n Prysetiket het dalk weens ‘n oorsig op ‘n strategiese plek...
Uitmelkbos
Dec 13, 20112 min read


E-POS NA DIE HEMEL
Ek wil ‘n e-pos stuur, maar is onseker oor die adres. Moontlik sal ek die teiken tref met iets soos mikedevries@hemel.co.heelal. Mike de...
Uitmelkbos
Dec 11, 20112 min read
bottom of page
.png)



