top of page
Uitmelkbos

EENSAME FRIKKA

Dink vandag op Kersdag in deernis aan die gryse weduwee (vermoedelik) Frikka (?) Knox wat haar eensaamheid, wrewel en verwyt in die hart gister in ‘n advertensie in Die Burger verwoord (kyk hierbo).

Eensaam op ‘n eiland toekyk hoe plesierbote vol gelukkige passaasiers by jou verby vaar – ai, ou Frikka, ek is nou nie ‘n ou wat vir vreemdes graag drukkies uitdeel soos onse dominee Marius ons vanoggend weer so sterk aangeraai het om te doen nie. Maar darem ‘n drukkie in my verbeelding vir jou hier uit Melkbos.

Geseende Kersfees aan elkeen wat hier lees.

Tot siens vir eers – Sabiepark, hier kom die Van D’s!

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


bottom of page