top of page
LitNet se top-bloggers


98 “KERSIES”
Ouma en haar kinders, Fanie en Tokkie, en hul huweliksmaats, Maretha en Hennie; Ouma en haar blomme van Chris en Annette van Rensburg,...
Uitmelkbos
Apr 8, 20121 min read


VERJAARDAG IN DIE REeN
Vanoggend het dit vroeg begin sous. Ons eerste, werklike winterreens. Op pad met Ouma van Darling af Melkbos toe moes Tokkie by Mamre ‘n...
Uitmelkbos
Apr 7, 20121 min read
JAN VAN RIEBEECK
Lank-lank gelede, op 6 April 1652, het Jan van Riebeeck met die drie skepies, Die Dromedaris, De Goede Hoop en die Reyger, in Tafelbaai...
Uitmelkbos
Apr 6, 20126 min read


KRUIK VOL NAASTELIEFDE
Links: Ouma op 90 – nog geen agterkleinkinders Regs: Ouma op 95 – vyf agterkleinkinders. Nou is daar sewe. Die 8ste is op pad. Dalk die...
Uitmelkbos
Apr 5, 20125 min read


LIKKEWAAN IN DIE GRAS(-DAK)
Langtermyn-gas? ‘n Slang in die gras spel gevaar. ‘n Likkewaan in die gras spel net moeilikheid. Groot moeilikheid. As daardie gras die...
Uitmelkbos
Apr 4, 20123 min read
Oorversadiging
Rapport Boeke se maandelikse bylaag het ‘n welkome verandering gebring in sy April-uitgawe: Minder tydskrif-artikels en meer resensies....
Uitmelkbos
Apr 3, 20126 min read


TIEN OUTJIES OP ‘N MUUR
Sing mense nog van die tien outjies op die muur? Een val af, toe’s daar nege. Nog een, toe’s daar agt. Ensovoorts. Ensovoorts. Daardie...
Uitmelkbos
Apr 2, 20121 min read


OOM EN SY RYPERD
‘n Koerantman behoort te weet as ‘n storie roep vir ‘n foto om dit net daardie ontbrekende ekstra dimensie te gee. Om oor Johan van Wyk...
Uitmelkbos
Apr 2, 20121 min read
SING EN HUIL OP DIE LANGPAD
Johan van Wyk en Mammie (Zandra) se gedenkwaardige motorfiets-togte – sy as klouende passasier agter op die Honda Gold Wing 1100 GL – het...
Uitmelkbos
Apr 1, 20124 min read


RIDDERS VAN DIE YSTERPERD
Onder die verrassend baie Ridders van die Ysterperd wat ek ken, tel nou twee 70-plussers met kragtige Honda Gold Wings in hul motorhuise....
Uitmelkbos
Mar 31, 20122 min read


TRAP DER OUDERDOM
Wol Steyn, TvD en HvD in 2007. More trek die Volkie-matrieks van 1957 op Potjiesdorp saam – in die personeelkamer, verneem ek by een van...
Uitmelkbos
Mar 30, 20121 min read


ONTHOU-BLARE
Die Amerikaanse herfs van 1976. Hierdie blare kom van Lake Winnipesauke in New Hampshire, waar ons een naweek die skouspelagtige New...
Uitmelkbos
Mar 29, 20121 min read
Skrywer as resensent – Maltesers en bokdrolle
Die skrywer as resensent – wat verklap dit? ‘n Ervare skrywer (Welma Odendaal) en ‘n opwindende nuweling op die toneel (Nicole...
Uitmelkbos
Mar 28, 20124 min read


SKITTER-SEISOENE
Links: Karnallie tussen die kornoelies. Lente in Shenandoah. Regs: Herfs in New England. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd...
Uitmelkbos
Mar 28, 20122 min read


EINDE VAN GROOT ONSKULD
Ons matrieks van 1957 – wel, diegene wat oor is en diegene wat kan – trek Saterdag op Potchefstroom saam vir ons goue jubileum plus vyf....
Uitmelkbos
Mar 25, 20123 min read


LIGTE MISTYKIES
Nie sonder bymotief nie, glo ek, word in Die Burger meermale in die daaglikse terugblik op dag en datum 50 jaar gelede ‘n brokkie uit die...
Uitmelkbos
Mar 24, 20122 min read


VAN LAG KOM HUIL
Dr. Francois Hanekom laat sy Melkbosse gemeente soms nogal regop sit met sy onortodokse formulering van preektemas. ‘n Week gelede het...
Uitmelkbos
Mar 23, 20122 min read


SALUUT VIR ‘N SPANMAAT
Johan van Wyk, Johan Uys en Hennie van Deventer by die rooster In ‘n dekade van hard werk en hard speel in Bloemfontein – die dekade 80 –...
Uitmelkbos
Mar 21, 20123 min read


SPIEëLTJIE, SPIEëLTJIE….
Deur hoeveel onderskrifte vir foto’s ek persoonlik in my koerantdae in wrewel ‘n woeste streep getrek het oor een en dieselfde, vervelige...
Uitmelkbos
Mar 20, 20123 min read
Tipies versigtig
Ek stel nie eintlik belang in hoe ander mense oor God dink nie. Maar daar is skynbaar mense wat wel nuuskierig is daaroor, wat...
Uitmelkbos
Mar 19, 20122 min read
bottom of page
.png)



