top of page
LitNet se top-bloggers
Wolke en herinneringe
Tussen die ooraanbod oninteressantheid wat Die Burger, Beeld en Rapport vandeesweek op hul boekeblaaie gelewer het, is daar een resensie...
Crito
Mar 24, 20092 min read
Twee maal puik
Wat is ‘n goeie resensie? Vandeesweek se oes in Rapport, Die Burger, Beeld en Volksblad het twee opgelewer. Paul Cilliers se bespreking...
Crito
Mar 17, 20092 min read
'n Kwessie van ruimte
Vroeg Maandagoggend het die Suid-Afrikaanse agent vir Salman Rushdie se boeke opgewonde ‘n sms geflits na Rushdie se literêre agent...
Crito
Mar 10, 20092 min read
Van kaal keiser tot sosiale flentergat
Wanneer gaan iemand reguit sê dat die keiser nie klere aan het nie? Iemand moet vir Tafelberg vertel dat die idee om die Groot Verseboek...
Crito
Mar 9, 20092 min read
Vandag in Die Burger, volgende week in Beeld
Die verskraling wat ek einde verlede jaar vir die Afrikaanse oggendblaaie voorspel het, begin nou merkbaar word. Beeld se boekeblad bevat...
Crito
Mar 3, 20092 min read
Amper omtrent min of meer toegegee
So ‘n jaar en ‘n bietjie gelede het André Brink ‘n verwoestende resensie geskryf oor die eerste deel van Elsa Joubert se herinnerings....
Crito
Feb 16, 20092 min read
Koos Prinsloo en die waarheid
Rapport sukkel verskriklik om sy webwerf te maak werk. Op sy “In diepte”-portaal sal mens skakels vind wat jou laat besef dat Andries...
Crito
Feb 15, 20091 min read
Lanoye en die nadraai
Miskien is dit die tinteling wat ek aanvoel sedert die naweek se Nag van Passie op Stellenbosch – hoofsaaklik danksy Tom Lanoye se...
Crito
Feb 9, 20092 min read
Resensente wat mens graag wil leer ken
Soms moet mens net glimlag en Gods water oor Gods akker laat loop. Anders gaan jy dit nooit regkry om te verstaan hoekom ‘n spesifieke...
Crito
Feb 2, 20093 min read
Wenner van die Goue Crito
As daar ooit ‘n prys ingestel word vir lelike omslae, sal die prys vir 2008 sonder enige teenstand gaan aan die heruitgawe van H.S. van...
Crito
Jan 27, 20092 min read
Viva Thys Human, Viva!
Rapport loop die groot polemiek oor die nuwe “Groot Verseboek” met omtrent twee maande mis – jammer, want Thys Human se bespreking in...
Crito
Jan 25, 20092 min read
Ou nuus
Een van die interessantste boeke wat die afgelope klompie maande verskyn het, is die “Christelike Kernensiklopedie” van Fritz Gaum, Allan...
Crito
Jan 19, 20092 min read
Superieur
As enigiemand wil weet hoe 'n deeglike, leesbare, vermaaklike, insiggewende resensie behoort te lyk - hier is dit! Martie Retief Meiring...
Crito
Jan 18, 20091 min read
Dank jou die duiwel
Maar voordat ek oor Die Burger se blad mor, eers hierdie wonderlike stukkie insig wat 'n onderwyseres op Volksblad se Boekeblad gepleeg...
Crito
Jan 12, 20092 min read
Pateties, Rapport
Die Boekeblad, wat gewoonlik onder die hofie "In diepte" te vind is, is nou al drie weke lank dormant. 'n Mens gun hulle hul blaaskans,...
Crito
Jan 11, 20091 min read
So prima as kan kom
Terwyl Beeld en Volksblad steeds (te oordeel aan hul webwerwe) vakansie hou en hulle nie steur aan die behoeftes van hul weblesers nie,...
Crito
Jan 5, 20091 min read
Die bielie van Die Burger
Jan-Jan Joubert is my soort resensent. Hy sê wat gesê moet word – aan almal wat moet hoor. In die geval van sy resensie van Jeremy Gordin...
Crito
Dec 29, 20082 min read
Subliem en lagwekkend
En om die beeldspraak van hierbo voort te sit, twee resensies wat as minder suksesvolle bykos beskou kan word. Ongelukkig albei deur...
Crito
Dec 23, 20082 min read
Grootmeester van die kortsluiting
Die kuns van die kortsluiting – dit is waarvan Emile Joubert die grootmeester is. Om ‘n resensie uit sy pen te lees, soos nou op LitNet,...
Crito
Dec 18, 20082 min read
Gemengde gevoelens
Oor laasgenoemde gaan ek nie veel sê nie, behalwe dat dit werklik vrot is om in Desember 'n resensie te plaas van 'n boek wat reeds vroeg...
Crito
Dec 15, 20082 min read
bottom of page
.png)



