top of page

Pateties, Rapport

  • Crito
  • Jan 11, 2009
  • 1 min read


Die Boekeblad, wat gewoonlik onder die hofie "In diepte" te vind is, is nou al drie weke lank dormant. 'n Mens gun hulle hul blaaskans, maar het Rapport nog nie gehoor van vooruitwerk nie?


"In diepte" self sit op hierdie oomblik (8:00 vm) steeds met verlede week se berigte.


Bra onprofessioneel, sou ek sê. Vader sy gedank dat Telkom nog funksioneer, anders was ek selfs dié ounuus webwerf kwyt.



Recent Posts

See All
Swaai sterk

Soveel as wat ek saamstem met die toekenning van KykNet en Rapport se pryse vir die beste boekresensente van 2021 aan Jean Meiring,...

 
 
 
Irritasie

Ja, die kat kom terug. Lekker lang vakansie. Rustige dae met die Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel terwyl ek probeer om my lewe weer...

 
 
 
El anciano gooi mielies

Kon sweer ek het Breyten Breytenbach gister in Barcelona sien stap. Dit blyk toe egter ’n ou Spaanse omie te wees, en ek sit met die daai...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page