As enigiemand wil weet hoe 'n deeglike, leesbare, vermaaklike, insiggewende resensie behoort te lyk - hier is dit!
Martie Retief Meiring gryp die boek aan sy strot, by wyse van spreke, en skud al die warhoofdigheid uit. Sy het 'n aanvallende styl, ja, maar sy het die boek gelees, is op hoogte met die onderwerp, en weet presies wat daarmee reg en verkeerd is.
Geluk, Rapport. Vir sulke resensies sal ek die koerant koop.
Comentários