top of page
LitNet se top-bloggers
BLOGS OOR QUEEN
My 22ste en laaste blog oor ons vaart op die Queen Mary2 van Kaapstad na Sydney is gister hier geplaas. Die boek is toe, en ek wil dit...
Uitmelkbos
Apr 2, 20141 min read
1 view


KAALVOET DIE BERG OOR
As die son in Loempoer oor die vliegtuie loer … Ons moes kaalvoet deur sekuriteit, mor twee susters van Worcester toe ons op pad terug...
Uitmelkbos
Apr 1, 20144 min read
0 views


TOE’S ALMAL DOOD …
Die sanger Will Martin – boordjie kenmerkend losgeknoop. Oor Nieu-Seeland kan ‘n mens maklik die fout begaan om te dink die landjie...
Uitmelkbos
Mar 30, 20143 min read
0 views


KAAL MAN OP STROOIBED
Jackie Stewart op die QM2. Die klein kampioen teken die video oor die Monaco Grand Prix van 1971 en die mense staan tou. Bedink die...
Uitmelkbos
Mar 28, 20143 min read
0 views


A LA FRANK SINATRA
Frank Sinatra: “Vive la difference!” Frank Sinatra se bekende My Way, deesdae nogal gewild as ‘n huldigingslied by begrafnisse, bevind...
Uitmelkbos
Mar 28, 20142 min read
2 views


REK JOU RANDJIES
Vermy o.m. Todd se a la carte-geregte, ‘n sigaartjie in Churchills, ‘n glasie sjampanje in die Veuve Clicqout-sitkamer en ‘n ruikertjie...
Uitmelkbos
Mar 24, 20144 min read
1 view


DIE ROOI BAADJIE
Op die dek van die QM2. Takseer gerus maar vir Tokkie op die rooi baadjie waarmee sy hier op die dek van die Queen Mary 2 by ‘n...
Uitmelkbos
Mar 23, 20143 min read
1 view


IN ONS GEDAGTES
Met die komplimente van Vodacom was ons vir die duur van die vaart van Kaapstad na Sydney as ‘t ware incommunicado. Van die beloofde...
Uitmelkbos
Mar 22, 20144 min read
0 views


LEES-FEES
My beskeie bydrae tot die lees-fees: ‘n herbesoek aan Blandings Castle van P.G. Wodehouse. Boeklees, leesfees, woordfees – vir die...
Uitmelkbos
Mar 21, 20143 min read
2 views


KOM SING EN DANS
Mooi mense maak mooi musiek Wanneer die jong strykkwartet uit Kiëf saans vir ons musiek maak saam met ons skemerkelkies in die QM2 se...
Uitmelkbos
Mar 20, 20143 min read
0 views


SKINDERHOEKIE
Die middernag word mak gedans. OF beroemdes saam met ons op die QM2 was? Weet nie. Die eksklusiewe eetplekke waar die verhewenes uithang,...
Uitmelkbos
Mar 17, 20144 min read
1 view


SEE-STERRE
Ek haal my hoed af vir Clark Gable! Die museum teen die mure, noem Tokkie dit: Die honderde reuse-borde met die geskiedenis van die QM2,...
Uitmelkbos
Mar 13, 20143 min read
1 view


KRATTE ROOI ROSE
‘n Rooi roos vir Tokkie van die maitre ‘d. Ai, had ek maar die romantiese hart en skeppende woordkuns van ‘n A.G. Visser. Sou graag...
Uitmelkbos
Mar 12, 20143 min read
0 views


DIT SAL JOU NIE VERVEEL
BO: Die koepeldak van die planetarium in die Illuminationsteater. ONDER: HvD in die pragbiblioteek Vandag se terugblik op die Van...
Uitmelkbos
Mar 10, 20143 min read
1 view


SA KONNEKSIE
In die imposante tweevlakkige Brittaniarestaurant van die QM2 was ons op die onderste vlak teenaan ‘n venster – ‘n tafel vir vier. Toe...
Uitmelkbos
Mar 9, 20143 min read
2 views


DIE QUEEN IS HIER!
In lugballonne en helikopters, op plesierbote en seiljagte, te voet langs die kaai, oral drom toeskouers saam. Hulle waai en wuif hul...
Uitmelkbos
Mar 7, 20143 min read
1 view


KOS-KOKKE-DORE
Elke liewe dag ter see kom sowat 16 000 borde kos uit die Queen Mary 2 se kombuise. Die formidabele taak verg ‘n garnisoen van 163 kokke...
Uitmelkbos
Mar 5, 20143 min read
1 view


BAKBOORD EN STUURBOORD
HEELBO: Die Illuminationsteater – een van twee identiese ingange. LINKS: Die gangetjie waarin ek (of Tokkie) so lank gewag het – een...
Uitmelkbos
Mar 4, 20143 min read
1 view


DROOMVAART OP DROOMSKIP
. In die weelderige eetsaal Brittania. Tokkie en Michael Vitug; HvD en sy oogappel, Marzena Wojtowicz. Voor my op die skerm is 1 500...
Uitmelkbos
Feb 28, 20144 min read
1 view
bottom of page