top of page
LitNet se top-bloggers
KODDIGE VLEISIE (BLOG 999)
In die lig van al die vleis-opskuddings oor waterbuffel, donkie, kwagga, perd en wat nog herhaal ek graag ‘n stukkie van vier gelede jaar...
Uitmelkbos
Apr 15, 20132 min read
Â
Â


BOEKE OOR SABIEPARK (BLOG 998)
Va Van verskeie bestaan wel pdf-weergawes. Dit sluit in Buurman van die Wildtuin (2005), Duisend dae langs die Sabie (2011) en Olifante...
Uitmelkbos
Apr 13, 20131 min read
Â
Â


STAMBOEKBAADJIE (BLOG 997)
LINKS: Splinternuut. HvD in sy baadjie om oor huis toe te skryf. Die VanD-gesin in 1976. Toe ek in die herfs van 1976 by ‘n manswinkel in...
Uitmelkbos
Apr 12, 20132 min read
Â
Â


IN DIE HART, UIT DIE KOP
Amper van blad tot blad duik ou gunstelinge op: baie wat ek op skool in die hart leer liefkry en uit die kop leer ken het. Eugène Marais,...
Uitmelkbos
Apr 10, 20132 min read
Â
Â


IN DIE KOL
Oor die kawolt op die Ikey-kampus oor die peiling rakende die aantreklikheid van rasse laat hy hom, volgens berigte, soos volg uit: “Wat...
Uitmelkbos
Apr 9, 20131 min read
Â
Â
ROM, ROM, ROM, MATIES KAP OM
Binne ‘n week het twee Tukkiespanne byna 100 punte teen die roemryke Maties opgestapel. Dis mos ongehoord. My Tukkietone krul, maar ‘n...
Uitmelkbos
Apr 9, 20131 min read
Â
Â
OP OU VOETSPORE
Om op ou voetspore terug te loop, is vir my ‘n hartsaak. Ek is ‘n reünie-man en gaan loer graag op Volkies en Tukkies by my ou klas- en...
Uitmelkbos
Apr 7, 20135 min read
Â
Â


KWALE, KIERIES EN KORDAATSTUKKE
Hierdie ou is terug in die hospitaal, daardie ou kom aanstaande week onder die mes, hierdie ou sukkel maar nog met die nagevolge van ‘n...
Uitmelkbos
Apr 6, 20132 min read
Â
Â


KAART EN TRANSPORT: HIER’S HY
#hennievandeventer #koerant #woord #uitmelkbos #wat #borgnwoord #borg
Uitmelkbos
Apr 5, 20131 min read
Â
Â


KAART EN TRANSPORT
HvD in sy koeranthemp uit Honolululu met die voorblad van Die Volksblad wat met sy bevordering Kaap toe in 1992 aan hom oorhandig is....
Uitmelkbos
Apr 4, 20131 min read
Â
Â


SPOKE TEEN DIE MUUR
Vir hierdie ou gryse met ‘n gevoel vir tradisie is dit ‘n heuglike dag. Die gedagte aan daardie foto’s met hul kollektiewe geskiedenis...
Uitmelkbos
Apr 3, 20133 min read
Â
Â


BRUID SE SINTUIG NO. 7
Die uwe is 46 jaar gelede in die NG kerk Bultfontein getroud. Agterna was in die kerksaal ‘n ietsie te ete en te drinke en ‘n paar...
Uitmelkbos
Mar 31, 20132 min read
Â
Â


LEEUTJIE LEK SY LIPPE!
#spursespyskaart #Wildtuin #leeutjie #leeukos #spurindiewildtuin #uitmelkbos #leeutjieinnwildtuin
Uitmelkbos
Mar 30, 20131 min read
Â
Â


‘N MAN VIR O-DAG!
FOTO EEN: ‘n Glasie op die eerste Saterdagponie. HvD (redakteur) en die span agter daardie poging: Herman le Roux, assistent-redakteur,...
Uitmelkbos
Mar 28, 20133 min read
Â
Â


‘N MA SE LIEFDE?
Aitsa! Painter en die uwe met ons Harvardbaadjies in 1997 op Melkbos. Koerantmense dra die etiket dat hulle sinies is, soos prokureurs...
Uitmelkbos
Mar 26, 20134 min read
Â
Â


MEEGEVOEL VAN MESHACK
Meshack, Johan en Novo, Johan se staffie, in die oprit van Genl. Van Schoorstraat 1. Seker die laaste boodskap van meegevoel met Ouma...
Uitmelkbos
Mar 23, 20132 min read
Â
Â


UITEINDELIK MYNE!
Een van die foto’s wat bo die koppenent van Ouma se sterfbed gehang het, is van my vrou in haar fleurige jeug. Dis ‘n foto met ‘n...
Uitmelkbos
Mar 20, 20132 min read
Â
Â


LYKWA WORD PAMPOEN
Ons het Sondag van ons eie Ouma Marietjie van Wyk, Tokkie se ma van amper 99, met ‘n aangrypende diens in die NG kerk Melkbos afskeid...
Uitmelkbos
Mar 19, 20132 min read
Â
Â


VRIEND VAN DIE MONUMENT
Blik op die Voortrekkermonument uit die skilderagtige gedenktuin Hoeveel Suid-Afrikaners was onlangs by die Taj Mahal maar lanklaas,...
Uitmelkbos
Mar 13, 20132 min read
Â
Â


QUE SERA, SERA! (2)
Haar twee kinders, Fanie… en Tokkie, het in sware omstandighede uitgestyg: hy in atletiek, sy in musiek. Ouma Marietjie was jare lank ‘n...
Uitmelkbos
Mar 10, 20131 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



