top of page

KAART EN TRANSPORT

  • Uitmelkbos
  • Apr 4, 2013
  • 1 min read



HvD in sy koeranthemp uit Honolululu met die voorblad van Die Volksblad wat met sy bevordering Kaap toe in 1992 aan hom oorhandig is. Rede vir die ongewone foto is my “kaart en transport” van die WAT vir die woord “koerant”.  Marisa Fockema berig hieroor: http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Oudredakteur-nou-koerant-baas-20130403 (Mooi berig, ek is dankbaar … maar die woorde Jan Rap en sy maat is darem nie myne nie! HvD)

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page