top of page
  • Uitmelkbos

BOEKE OOR SABIEPARK (BLOG 998)

Va

 Van verskeie bestaan wel pdf-weergawes.  Dit sluit in Buurman van die Wildtuin (2005), Duisend dae langs die Sabie (2011) en Olifante Onbeperk (2007).  Het ook pdf’s  beskikbaar van die vertaalde weergawes van Buurman en Mayafudi, die olifant.  Die vertaalwerk is deur ‘n Melkbos-vriend gedoen.  

 In my besit is ook ‘n pdf van die gewilde Foto-album van Sabiepark, wat steeds in gedrukte vorm by Sabiepark beskikbaar is.  

 Met die opkoms van kindles, kobo’s en nog wat kandie pdf’s dalk vir sekere mense van waarde wees.  Ek bied hulle aan teen R40 elk of R150 vir die volledige pakkie. Stuur net ‘n e-pos-adres na hvandeventer@mweb.co.za as u belang stel.

1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


bottom of page