top of page

IN DIE KOL

Uitmelkbos

Oor die kawolt op die Ikey-kampus oor die peiling rakende die aantreklikheid van rasse laat hy hom, volgens berigte,  soos volg uit: “Wat de f*k het die student gedink? Oh my God! As sy een van my studente was, het sy baie groot moeilikheid gehad.” Daar word nie ontken dat dit sy presiese  woorde was nie.

‘n Rektor wat so padlangs met ‘n gehoor van 250 jeugleiers van oral praat?  Ek vind dit heel  vreemd, en nie juis op peil vir ‘n meningvormende akademikus nie.

Volksblad se spotprent vandag is in die kol.

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page