top of page
LitNet se top-bloggers
VYFTIENDE TJEK
Vakansieplesier kom mos in drie fases. Dis die uitsien daarna, die direkte belewenis daarvan en dan agterna die herbelewenis wat kom met...
Uitmelkbos
Aug 16, 20094 min read
Â
Â
LUIPERDVANGS IN SABIEPARK
More uit Melkbos Uit my hope foto’s van die luiperdvangs einde Julie in Sabiepark het ek sommer vinnig tien gekies vir ‘n albumpie op...
Uitmelkbos
Aug 14, 20091 min read
Â
Â
So op die nugter maag
Die Spaanse stof sit nog aan my stapstewels, my longe is omtrent nog vol berglug, en ‘n resensie van Joan Hambidge, oor prof. H.P. van...
Uitmelkbos
Aug 12, 20093 min read
Â
Â
RILLINGS OOR ‘N GAS
More uit Sabiepark ‘n Geskokte kollega van weleer rapporteer met rillings dat Die Burger Saterdag verskyn het onder die hand van ‘n...
Uitmelkbos
Aug 11, 20091 min read
Â
Â
GROOTOOG-VUILKYK
Middag uit Sabiepark Miskien moet ek uitreik vir die tafelblad voordat ek hierdie woorde neerpen (“Touch wood, sê die Engelse), maar ons...
Uitmelkbos
Aug 9, 20093 min read
Â
Â
KARNAVAL VAN DIE KARNIVORE
Middag uit Sabiepark ‘n Dawerende gebrul laat my en Tokkie uit die bed in die Honda spring en in Wildevylaan gaan leeus soek. Wel, leeus...
Uitmelkbos
Aug 8, 20092 min read
Â
Â


ONS DRINKEBROERS
Vier meter van die swembadjie se rand, tien meter van waar ek hier sit en skryf, is ons bosplek Tarlehoet se watergat en langs hom die...
Uitmelkbos
Aug 5, 20093 min read
Â
Â


FEES IN DIE JAKKALSBESSIE
Vir wie dit die grootste fees was weet ek nie: vir die luiperd met sy jong vlakvark in die takke van die jakkalsbessie skaars vyf meter...
Uitmelkbos
Aug 1, 20092 min read
Â
Â
Hallo wêreld!
Hierdie is ‘n voorbeeld-pos op jou splinternuwe blog. Jy kan hierdie pos redigeer deur die REDIGEER knoppie hierbo te kliek, of verwyder...
Uitmelkbos
Aug 1, 20091 min read
Â
Â
Hallo wêreld!
Hierdie is ‘n voorbeeld-pos op jou splinternuwe blog. Jy kan hierdie pos redigeer deur die REDIGEER knoppie hierbo te kliek, of verwyder...
Uitmelkbos
Aug 1, 20091 min read
Â
Â
TOETS, TOETS, TOETS
Is ek terug op die lug of is ek nie? Sal gou sien. HvD
Uitmelkbos
Jul 31, 20091 min read
Â
Â
Hallo wêreld!
Hierdie is ‘n voorbeeld-pos op jou splinternuwe blog. Jy kan hierdie pos redigeer deur die REDIGEER knoppie hierbo te kliek, of verwyder...
Uitmelkbos
Jul 31, 20091 min read
Â
Â
As Jy ooit ‘n vlermuis wil vang …..
As jy ooit ‘n leeu wil jag, in die dag of in die nag, gooi sout op sy stertjie en wag …. Oor die geldigheid van die stukkie advies in ‘n...
Uitmelkbos
Jul 23, 20092 min read
Â
Â
Hallo wêreld!
Hierdie is ‘n voorbeeld-pos op jou splinternuwe blog. Jy kan hierdie pos redigeer deur die REDIGEER knoppie hierbo te kliek, of verwyder...
Uitmelkbos
Jul 23, 20091 min read
Â
Â
GESETTE JASSER ARAFAT
My vrou, Tokkie, veroorsaak hier, daar en oweral groot vrolikheid met haar beskrywing van my onwaardige uittog uit die safari-tentkamp...
Uitmelkbos
Jul 20, 20091 min read
Â
Â


LUIPERD-KOORS
Die luiperd se prooi. Die bosbkoram is goed gekamoefleer in ‘n boom in Sabiepark. Ek berig uit ‘n Sabiepark wat in die greep van...
Uitmelkbos
Jul 18, 20092 min read
Â
Â
‘N VARK VAN ‘N FIASKO
Drie vlakvarkies stap doodluiters gister, eergister, wanneer by die deur van Sabiepark se piekniekplek in en kry in gelid koers rivier...
Uitmelkbos
Jul 9, 20093 min read
Â
Â
Vakansietyd
Crito omgord haar lendene vir ‘n staptoer in Spanje en Frankryk. Begin Augustus is dit weer sulke tyd.
Uitmelkbos
Jul 7, 20091 min read
Â
Â


‘N GEBRUL IN DIE TV-KAMER
My swaer Fanie van Wyk het ‘n keer na ‘n onvrugbare Wildtuinreis opgemerk al leeu wat hy gesien het, was ‘n uitgesuipte ene langs die pad...
Uitmelkbos
Jul 6, 20093 min read
Â
Â
OP SARIE – HEILDRONK IN DIE MAANLIG
‘‘Maanlig op die Sabie’’ deur Tryna du Toit – dit was een van die liefdesverhale in die eerste Sarie Marais, moeder van die vrouetydskrif...
Uitmelkbos
Jun 30, 20093 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



