top of page
LitNet se top-bloggers


ONS SKIP KOM IN!
Vorstelik vaar die MSC Sinfonia Kaapstad se hawe vroeg vanoggend binne. Ons klim om 18: 00 op. Wanneer die drywende hotel – nege...
Uitmelkbos
Nov 10, 20091 min read


‘TJEERS VIR EERS’
Koebaai, koeibaai, die witkopkraai, Gaan per skip in Durban draai; Kom dan huis toe met die trein, Sal weer na 10 dae hier verskyn.
Uitmelkbos
Nov 10, 20091 min read
Baie goed en minder goed
Die begrip voetstoots kan die beste opgesom word met die Engelse cliché “what you see is what you get”. In rekenaarterme is dit WYSIWYG....
Uitmelkbos
Nov 10, 20092 min read


VEERTIG JAAR LATER, DIE SINFONIA
Die Van Deventers gaan aan boord wees wanneer die pragskip die MSC Sinfonia Dinsdagaand uit Tafelbaai vaar Durban toe. Herinneringe sal...
Uitmelkbos
Nov 8, 20094 min read


WOELWATER-WEDSTRYD
Elke oupa en ouma het seker pakke foto’s van hul kleinkinders, en is ook nie skaam om dit rond te wys aan almal wat wil kyk (of nie will...
Uitmelkbos
Nov 7, 20091 min read


DIE KAP VAN DIE BYL
Op ‘n gevorderde ouderdom het Margot Asquith speels gelamenteer: “All I have to live on now is macaroni and memorial services.” Brood en...
Uitmelkbos
Nov 5, 20092 min read
GASVRYHEID TEEN ‘N PRYS
Ek wil nie graag dierbare, goeie mense in die gesig vat of seermaak nie, maar ek het nog nooit trek gehad in onthale met kontant-kroeë...
Uitmelkbos
Nov 4, 20092 min read
KATTE-VERSKRIKKERS
Daar is inderdaad meer as een manier om, spreekwoordelik, ‘n kat dood te maak – nie net met ‘n behendige kap of swaai van ‘n graaf soos...
Uitmelkbos
Nov 3, 20092 min read
Drie sienings van selfde saak
Niemand sal Paul Miles dit verkwalik as hy Rapport se boekebylaag vandeesweek gelees het en gevoel het dat die gode nie sluimer nie. Koos...
Uitmelkbos
Nov 2, 20092 min read
NIE KRIEKET NIE
Krieket is ‘n sport wat oningewydes nogal kan laat kleitrap met sy terminologie. Ek het gedink die limiet is al bereik met misplaasde...
Uitmelkbos
Nov 1, 20091 min read


OOIEVAAR IN DIE LANGPAD
Die gevleueldes is tot dusver afgeskeep in die reeksie oor ongewone foto’s uit die natuur se dierelewe. Die Vyf Grotes, ja, hulle...
Uitmelkbos
Oct 31, 20092 min read


KIETSIE, KIETSIE, KA-A-A-ATS!
Mense baklei soos katte en honde oor katte en honde. Ek soek nie om in ‘n kattegeveg (of hondegeveg) oor die ou-ou strydpunt ingesleep te...
Uitmelkbos
Oct 28, 20092 min read


LEEUS OP DIE ROTSE (2)
Soos belowe in vanoggend se blog: Hier’s nog foto’s van die leeus op die rotse op die pad na Nhlanguleni op 15 Maart 1999.
Uitmelkbos
Oct 27, 20091 min read


LEEUS OP DIE ROTSE
Leeutyd op HvD se blog vanoggend. Hoogtyd ook dat die groot katte aan die beurt kom in my reeksie oor ongewone dierefoto’s, meen ek. Vir...
Uitmelkbos
Oct 27, 20091 min read
Wie die seerste kry
‘n Interessante gemors waarin ‘n resensent hom die afgelope paar weke bevind het, nè. Ek praat van Koos Kombuis se resensie van Paul...
Uitmelkbos
Oct 26, 20093 min read
WP SE HUURSOLDATE
In vanoggend se Burger vat my oud-kollega Tom Ferreira WP-ondersteuners liggies aan oor wat hy noem hul “voortydige, hovaardige en...
Uitmelkbos
Oct 24, 20092 min read


SLURPGESELSIE (?)
Die Krugerwildtuin se S3-rivierpad al langs die Sabie af, van die Krugerhek tot by Pretoriuskop, is olifantwêreld. Veral die eerste...
Uitmelkbos
Oct 23, 20092 min read
Meester Haasbroek
‘n Mal dominee in een van die episodes van die TV-reeks Lie to me verkondig dat hy glad nie die kinders in sy kultusgroep leer lees en...
Uitmelkbos
Oct 21, 20092 min read


PIEP-PIEP-PIEP, BUURMAN!
“Môre, buurman!” “Môre, buurman!” “Môre, buurman!” Dit is oggend hier in ons klein hoekie van Melkbosstrand. Een ná die ander word die...
Uitmelkbos
Oct 19, 20092 min read


IN MY “STOUTSTE DROME”
Laat my maar uit die staanspoor in alle eerlikheid erken dat ek ‘n aansienlike ongeskooldheid geniet t.o.v. Jungiaanse teorieë oor die...
Uitmelkbos
Oct 16, 20093 min read
bottom of page
.png)



