top of page
LitNet se top-bloggers


MY MOOISTE LUIPERD
‘n Mooier foto van ‘n sierliker luiperd het ek nog nie geneem nie. Dankbaar kan ek rapporteer dit was in my geliefde Sabiepark. Skuins...
Uitmelkbos
Jul 16, 20104 min read
Trustaan
Francois Bloemhof bespreek vandeesweek in Die Burger die nuwe roman deur Chris Karsten, Abel se ontwaking. ‘n Netjiese, bondige resensie...
Uitmelkbos
Jul 13, 20103 min read


HARTKLOPPENS OOR WILDEHONDE
Sewe wildehonde het my angstig my horlosie laat dophou terwyl die Honda Saterdagmiddag op die Doispanepad in die Kruger-wildtuin minstens...
Uitmelkbos
Jul 12, 20102 min read
DIE WATERKOEI MOET BLOEI
Toe die onaardse lawaai nou die aand losbars, vloog die SMS’e deur Sabiepark: “Hoor die leeus”. Die “ou hande” het besef dit is nie leeus...
Uitmelkbos
Jul 9, 20103 min read
Resensie vir die lesers
Rapport het vandeesweek ‘n nuwe (vir my) resensent bekend gestel – Riette Rust, wat Jeanne Goosen se Plante kan praat resenseer. Rust...
Uitmelkbos
Jul 7, 20104 min read


VYF GROTES-LEGKAART
Die Vyf Grotes (of die Groot Vyf, as u wil) op een slag – dit is die ietwat ambisieuse Wildtuin-wens van die tweeling-keinkinders Jacob...
Uitmelkbos
Jul 5, 20102 min read
Die kern van die saak
Ná die verskyning in Die Burger van Riana Scheepers se resensie van Dis koue kos, skat, Marita van der Vyver se e-pos-roman, kan mens...
Uitmelkbos
Jun 29, 20105 min read


HEILDRONK OP DAWIE
Dawie Strydom, my ou Sabieparkmaat van erf 333, Rustig, in Apiesdoringlaan het enkele jare gelede die ewige heldeverering van ‘n...
Uitmelkbos
Jun 28, 20102 min read
ARME APIE SE YS-LIKE VAL
Die eerste ses, sewe jaar van ons Sabieparklewe het nagapies alleen geheers op Tarlehoet s e stoep. Saans was alle aandag op hulle; alle...
Uitmelkbos
Jun 24, 20102 min read


LANGS DIE SABIERIVIER
Raak ons wild min weens onbeheersde stropery? Vind ‘n ander onheiligheid dalk plaas, soos georganiseerde jag? Sulke kampvuurdebatte is in...
Uitmelkbos
Jun 16, 20101 min read
Agter die sokker om
Die vlaag van sokkervreugde wat die land beet het het ook in die Crito-woning sy merk gelaat. Soveel so dat ek kwalik agtergekom het daar...
Uitmelkbos
Jun 15, 20102 min read
VOEL DIT – DIS HIER OOK!
Verbeel ek my of skop die kameelperde vanjaar doel-gerigter? Hoe klink die geween van die hiënas dan of dit van die Mbombela-stadion (met...
Uitmelkbos
Jun 12, 20102 min read
‘n Skroef is los
Heel vroeg in die bestaan van hierdie blog het ek ‘n keer verwys na Afrikaanse koerante se boekeblaaie as die neerslagplek van belangrike...
Uitmelkbos
Jun 8, 20104 min read


VAKANSIE VAN LUIPERD IN BOOM
Die jaar is nog jonk. In hierdie stadium is 2010 egter onteenseglik die Jaar van Groot Sokker, hoewel sekere rugbymense seker sal verkies...
Uitmelkbos
Jun 3, 20102 min read
Goeie boeke lok goeie resensies
Dis nou weer een van daardie tye waarna mens so dikwels verlang – ‘n nuwe Afrikaanse roman is besig om in al wat ‘n koerant is resensies...
Uitmelkbos
May 31, 20104 min read
MET SPOT BED TOE
Om die spot met iemand te dryf, is geregverdigde sosiale kommentaar. Dis dikwels ook deksels doeltreffend as politieke wapen. Veral...
Uitmelkbos
May 31, 20102 min read


VAT HULLE – HULLE’S JOUNE!
Dis nog 211 dae voor Kersfees, maar hier is my Kersgeskenk aan iemand wat lus is vir ‘n uitdaging. Ek gee ses kaartjies weg vir die Groot...
Uitmelkbos
May 28, 20102 min read
VREES VIR DIE VAAD’RE
Ex Africa semper aliquid novi … Inderdaad nuut en onheilspellend kreatief is om vrees vir die voorvadergeeste deel te maak van die...
Uitmelkbos
May 26, 20102 min read
Die regte rigting
Rapport se Boekeblad hinkepink in die regte rigting. Miskien moet mens Anastasia de Vries nog so ‘n maand gun om haar voete heeltemal te...
Uitmelkbos
May 25, 20103 min read


FLITSBERIG: DIEWE BUIT WeRELDBEKER!
Flitsberig: Die Wêreldbeker is gesteel! Stel jou voor die histerie, die chaos, die angs, die woede, die verwarring, die verwyte, die...
Uitmelkbos
May 24, 20102 min read
bottom of page
.png)



