top of page
LitNet se top-bloggers
Die groot kanonne
Is daar iets soos ‘n metaboodskap? Ek vermoed so – ek bespeur een in Die Burger en Beeld se keuse van resensente vir Dirk Winterbach se...
Uitmelkbos
Aug 31, 20103 min read


OU LIGGEWIG-MUNTJIES
Oor die baie kraanvoëls in die Overberg raak ek nie uitgepraat nie. Hier is nog twee foto’s wat verlede Woensdag tussen Bredasdorp en...
Uitmelkbos
Aug 30, 20101 min read


OVERDAAD IN OVERBERG
Soveel kraanvoels, soveel walvisse, soveel elande, soveel bontebokke … in my dag des lewens het ek nie in 24 uur so ‘n ryke en ongewone...
Uitmelkbos
Aug 29, 20102 min read
TREIN: HOOP VERDWYN ‘
“Geen trein op 3 September van Kaapstad na George nie. Busvervoer sal verskaf word, of gaan eis jou geld terug by ‘n stasie.” Met...
Uitmelkbos
Aug 27, 20101 min read


HOERA VIR STRAND-BOBBEJAAN!
Die bobbejaan is ‘n burger van die berge. Elke bobbejaan het immers sy krans, soos die spreekwoord lui. Ons sing ook “bobbejaan klim die...
Uitmelkbos
Aug 26, 20101 min read
GOGGAS MAAK VIR PAPPAS LAM
Vergewe my, maar ek voel nogal ietwat “tjaf”, soos my kinders op skool gepraat het, ná my besie-in-die-oor-avontuurtjie ofte wel die...
Uitmelkbos
Aug 20, 20102 min read


GEARENDHEID VAN ‘N OORPISTER
‘n Knaap wat geen uitblinker in die katkisasieklas was nie, kry een les die taak om ‘n stukke voor te lees waarin die woord ”sinagoge”...
Uitmelkbos
Aug 19, 20102 min read


PYN OOR ‘N TREIN
Wie onthou die lugdiens Nationwide? Ek onthou hom met ‘n seer hart, want ek het kaartjies vir my en Tokkie en ons tweeling-kleinkinders,...
Uitmelkbos
Aug 13, 20102 min read
Vertalers en lesers
Op reis in die verre vreemde loop ek my in ‘n rugby-oomblik vas (“use it or loose it”). Ek dog nog ek kry Beeld se boekresensies op die...
Uitmelkbos
Aug 10, 20103 min read


ZOLA-SCOOP!
My boekie “Byl in my bos”, oor die uitdunning van my generasie deur die dood, is net ‘n jaar oud. Nou kap die Byl éérs! Die splinters...
Uitmelkbos
Aug 9, 20102 min read


TIKMASJIEN-TIERE
Met sy kenmerkende deeglikheid het Herman le Roux, oud-kollega (op die foto saam met my en sy vrou, Rina, in Sabiepark se swembad), ‘n...
Uitmelkbos
Aug 7, 20102 min read


LEEULOOP MET ‘N VERSKIL
Posted in Uncategorized at 2:56 pm by Administrator Mense gaan Skukuza toe om na die diere te kyk. Net een keer per jaar word die rolle...
Uitmelkbos
Aug 4, 20102 min read
Dinamiese insigte en die laaste woord
Anastasia de Vries se benadering tot Rapport Boeke het nog nie ‘n vaste patroon nie, ofskoon sy enkele dinge nou ‘n paar keer herhaal...
Uitmelkbos
Aug 3, 20104 min read


HOE BONS OUPA SE HART
Oupa raak skoon oorstelp as die seuns so hol met die bal. Geleentheid: Jacob en Thomas (6) se eerste “ruggadag” Saterdag in Brackenfell....
Uitmelkbos
Aug 2, 20101 min read
NOKIA IN DIE NOOD
‘n Selfoon het een eienskap wat dit verkiesliker maak om dit te verloor as bv. jou motorsleutels. Dit kan kommunikeer. Sodra jy besef jy...
Uitmelkbos
Aug 1, 20101 min read
ASSEBLIEF EN DANKIE
“Cote Atlantique”, “Cabane dans l’orage”, “Epis d’eau” en “Chanson du vent” sing die Franse sangeres Myra Maud deesdae in vele Afrikaanse...
Uitmelkbos
Jul 30, 20101 min read
Die kuns van ‘n positiewe resensie
Dit is veel moeiliker om ‘n baie positiewe resensie te skryf as wat dit is om ‘n negatiewe een te lewer. As jy negatief oordeel, is dit...
Uitmelkbos
Jul 27, 20104 min read


DIE LEEU EN DIE LAM
Toe ons die Honda Sondagoggend by Sabiepark se hek uitswaai ná sewe salige weke was op die swartbord ‘n verwelkoming en ‘n waarskuwing:...
Uitmelkbos
Jul 27, 20102 min read


WILD EN WONDERLIK
Dit raak ‘n “wilde” en wonderlike rit op die laaste stukkie pad na die einde van 2010 se Sabiepark-wintervakansie toe. Op die spore van...
Uitmelkbos
Jul 22, 20103 min read
Statuur na alle kante toe
Hoe groter die statuur van ‘n persoon waaroor ‘n mens skryf, hoe skerper is die kritiek waaraan die skryfwerk gemeet sal word. Dit is...
Uitmelkbos
Jul 20, 20104 min read
bottom of page
.png)



