top of page
LitNet se top-bloggers
Laaste woorde
Vir die werklike groot publikasies van die oomblik verwag mens gewoonlik een van die gereelde bydraers tot die boekeblaaie. Jakes Gerwel...
Uitmelkbos
Sep 4, 20127 min read


BLOMMETAPYT
‘n Wonderskone blommetapyt word voor jou oopgerol as jy Postberg in die Nasionale Weskuspark binnery. Hierdie foto is net binne die hek...
Uitmelkbos
Sep 4, 20121 min read


KLIPPERTJIES BLOM!
\ Dis ‘n bloeijaar in die Weskuspark. Selfs die klippertjies blom!
Uitmelkbos
Sep 3, 20121 min read
EERDER LAAT AS NOOIT
Spyt is volgens die spreekwoord ‘n goeie ding maar kom, helaas, altyd te laat. Hoe laat te laat is, is iets waaroor ‘n mens kan...
Uitmelkbos
Sep 2, 20121 min read


VAT SO, MAYAFUDI!
HvD en Mayafudi – diep spore in die bos Vat so, Mayafudi, ou maat! Vir die storie van jou swerftog kry ons uit die verre Taiwan vier...
Uitmelkbos
Aug 31, 20123 min read


BIER EN KULTUUR
Kollege se “Booze”-klub van 1959 ‘n Gaping in die geskiedenis van die Aula, my alma mater Tukkies se hart van die uitvoerende kunste,...
Uitmelkbos
Aug 30, 20123 min read
Drempeltrauma
Woordeloos tot verhaal heet ‘n versameling besprekings rondom die onderwerp van trauma en narratief in Afrikaans en Nederlands. Dié...
Uitmelkbos
Aug 28, 20124 min read


MY BLOGBOEK
Party mense doem lewensgroot of groter voor jou op as jy terugdink. Sulke mense maak hul buiging in my nuwe boek “Lewensgroot en Groter”...
Uitmelkbos
Aug 26, 20122 min read


EINA MAAR TOEMAAR!
Patson, staatmaker-arbeider in Sabiepark, by die nuwe swembadseil. Nee, ek gaan liewer nie die grappie waag dat hierdie die loodsing is...
Uitmelkbos
Aug 25, 20122 min read


EK EN MY VUURTJIE ….
Here, as ek regtig vir enigiets, maar enigiets, mag bid – Here, kan ek maar vir ewig by my kampvuurtjie bly sit? Op die foto’s is ‘n paar...
Uitmelkbos
Aug 23, 20121 min read


GASVROU EN GAS-VROU
Toe ons in 1992 in Bloemfontein weg is, het Johan van Wyk, karnallieskrywer van die rubriek Stop van Myne, hom oor Tokkie as gasvrou soos...
Uitmelkbos
Aug 22, 20123 min read
Die dinge waarin mens glo
Willem Kempen hou duidelik genoeg van Johannes Bertus de Villiers se Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef (Boeke24) om dit...
Uitmelkbos
Aug 21, 20123 min read
HOOR, DIE BOS ROEP!
‘n Konsert van naggeluide soos nog nooit by Balule; die grootste trop buffels in my heugenis op die S36 en talryke luiperds rondom die...
Uitmelkbos
Aug 16, 20122 min read
Groot sports met Afrikaners
In die tagtigs was dit ‘n gereelde verskynsel in Engelse koerante, soms ook in Afrikaanse publikasies: Wat is nou eintlik ‘n Afrikaner?...
Uitmelkbos
Aug 14, 20124 min read


BOME VOOR MY VENSTER
Die tafereel van groot knoppiesdorings en maroelabome – plus ‘n jong jakkalsbessie wat teenaan die maroela astrant na bowe beur – is ‘n...
Uitmelkbos
Aug 12, 20122 min read


DIE MOOISTE LOERIE
Bloukuifloerie by ons watergat in Sabiepark In Afrikaans gaan ons taamlik liberaal om met die adellike naam “Loerie”. Ek kan vinnig die...
Uitmelkbos
Aug 7, 20122 min read
Jags al dan nie
Daar het nog nooit ‘n resensie oor ‘n bundel Afrikaanse erotiese verhale verskyn waarin die resensent pront verklaar het dat dit die kol...
Uitmelkbos
Aug 7, 20124 min read
Geesdrif
Hans du Plessis het ‘n hele subgenre in die Afrikaanse digkuns aan die gang gekry met sy Griekwapsalms, Innie skylte vannie Jirre en...
Uitmelkbos
Jul 31, 20123 min read
O SMESJ, SMS-MOLES
Om ‘n verkeerde knoppie te druk, kan afgryslike gevolge oplewer. Ek weet van ‘n bejaarde van Ficksburg in die Vrystaat wat ‘n volledige...
Uitmelkbos
Jul 26, 20122 min read
Hoflikheid
Op LitNet se resensieblaaie het daar ‘n ding gebeur wat my fassineer. Gunther Pakendorf het Hennie van Coller se digbundel Soom...
Uitmelkbos
Jul 24, 20123 min read
bottom of page
.png)



