EK EN MY VUURTJIE ….
- Uitmelkbos
- Aug 23, 2012
- 1 min read

Here, as ek regtig
vir enigiets, maar
enigiets, mag bid –
Here, kan ek maar
vir ewig by my
kampvuurtjie
bly sit?
Op die foto’s is ‘n paar Sabieparkvuurtjies tydens die kuier van ons kinders van George, Johan, Mariza en Migael van Deventer.
Comments