top of page
LitNet se top-bloggers


NAGPATROLLIE IN BOS
href=”http://blogs.litnet.co.za/hvandeventer/files/2015/03/IMAG0963.jpg”> Die luiperd het pad gevat en die kamera is verwyder. Nou kan ek...
Uitmelkbos
Mar 24, 20151 min read
BALLADE VAN ‘N BANALE BLADJIE
Genadiglik is ek geen gesaghebbende oor heersende kultuur by geelpers-ponies en hul redaksies nie. As Ballade vir ‘n Enkeling se banale...
Uitmelkbos
Mar 23, 20151 min read
Loopgrawe en onderrokke
Lona Gericke skryf oor Chuck Norris kan deel deur nul, deur Annelie Ferreira, Uit, deur Fanie Viljoen, Monsieur Ibrahim en die blomme van...
Uitmelkbos
Mar 23, 20155 min read


LUIPERD OP MY STOEP!
Die luiperd op ons stoep – perfek geraam deur die braaiplek se muurtjie en die hoekpaal; skuur-skuur teen ons lapa se paaltjieheining...
Uitmelkbos
Mar 20, 20155 min read


PAALTJIES SPAT OP HILTON
Kyk, die manne is ernstig oor hul krieket in Kwazulu-Natal. Sommer twee wedstryde in twee dae was op die naweek se spyskaart vir...
Uitmelkbos
Mar 17, 20151 min read


JUWEELDORP IN ‘N PARK
Iemand wat lus is om kuier-kuier die skone Kwazulu-Natalse Middellande te verken, moet eenvoudig tyd maak om nie net ‘n afskeep-uurtjie...
Uitmelkbos
Mar 17, 20151 min read


SAMESYN TER SEE
Vrolikheid op die Opera in 2013. Hande op, almal wat op 28 Maart in Tafelbaai die groot wit skip die MSC Opera bestyg vir sy romantiese...
Uitmelkbos
Mar 11, 20153 min read
Om van te glimlag
J.B. Roux skryf oor Van skoolbank tot bordeelbed, deur Jaco Hough-Coetzee en Elanie Kruger. (Boeke24) Spreek J.B. Roux teen die einde:...
Uitmelkbos
Mar 10, 20152 min read
Tienie se glips
Tom Gouws resenseer Assignaat, deur Willem Krog. (Boeke24) Ek kan Tom Gouws se verwondering verstaan – Willem Krog se digbundel is deur...
Uitmelkbos
Mar 4, 20152 min read


HIER’S DIE FOTO’S NOU!
Ek herhaal hieronder my blog van 25 Junie 2013 van ‘n intimiderende omsingeling deur olifante op die Skukuza-Onder-Sabiepad. Illustrasies...
Uitmelkbos
Mar 2, 20153 min read


KLEINSTE, KLEINSTE WELPIES
Onthou my resente foto van die kleinste, kleinste welpies (hierby)? Het hulle langs die rivierpad oorkant Sabiepark afgeneem. Wel, die...
Uitmelkbos
Feb 26, 20151 min read
Die gawe van die twee oë
Koos Kombuis skryf oor Tant Pompie se oorlog, deur Deon Lamprecht. (Boeke24) Ek lees altyd lekker aan meneer Kombuis se resensies. Hy...
Uitmelkbos
Feb 25, 20152 min read


BUFFELSBAAI, GELIEFDE GROND
Waar sy Johan vier dekades gelede geleer vissies skep het, leer ouma Tokkie vir Migael van Buffelsbaai se poeletjies. Van Februarie 1971...
Uitmelkbos
Feb 25, 20152 min read


FINALE SEëL
Iets waarvoor jy lief is; waarop jy trots is; wat jy koester; wat vir jou lekker is; wat vir jou belangrik is of besonderse herinneringe...
Uitmelkbos
Feb 14, 20153 min read


SALUUT VIR SAPA
Rus sag, Sapa. Hanlie Malan se treffende grafika vanoggend in Volksblad by my blog wat as middelblad-artikel aangebied is. Vir...
Uitmelkbos
Feb 11, 20155 min read
Soetkoek
Fransjohan Pretorius skryf oor Die kuns van oorlewing, deur Alexander Kok. (Boeke24) Ek skryf nie oor resensies van vertalings nie, maar...
Uitmelkbos
Feb 10, 20151 min read


“VERBODE” BOEK
Wyle Andre P. Brink se wonderlike boek van die jare 60 Die Amabassadeur by ‘n vriendin present gekry. Was daardie tyd parlementere...
Uitmelkbos
Feb 7, 20152 min read
Op ‘n galop
Helen Schöer skryf oor eMajuba, deur Dawie Louw. (Boeke24) En toe raak haar hartjie sag. Helen Schöer begin met die swaar agenda wat...
Uitmelkbos
Feb 4, 20154 min read


SKIP MIDDELDEUR GESAAG
Die inlasstuk wag kant en klaar. Die Sinfonia in twee gesaag. Nou net vir die sweis! ‘n Ingenieurs-mirakel. Die massiewe werk wat op die...
Uitmelkbos
Jan 30, 20153 min read
Verslaggerig
Nicole Jaekel Strauss skryf oor Nuwe Stories 3, saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh en Letti Kleyn. (Boeke24) Dis die eerste...
Uitmelkbos
Jan 27, 20152 min read
bottom of page
.png)



