top of page

NAGPATROLLIE IN BOS

IMAG0963

IMAG0965

Die luiperd het pad gevat en die kamera is verwyder. Nou kan ek die volle storie onthul sonder vrese van ‘n tou nuuskieriges by Wildevy 154, Sabiepark.

Die waarheid is dat Gert en Caroline Pols die luiperd nie net een keer gesien het op my stoep nie. Die tweede dag was sy weer daar – rustig onderdak.

Met my medewete het die Polse hul nagkamera opgesit. Toe kry hulle foto’s van die sierlike roofdier wat lyk of sy onder die sitkamervenster probeer inloer – en wat heen en weer op die stoep stap. ‘n Nagpatrollie bos-styl.

Daar was ook ‘n bloeiende likkewaan op die stoep. Skynbaar ‘n potjie met die luiperd geloop.

Hier is drie nagfoto’s.

1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page