top of page
LitNet se top-bloggers
Ai, mense
Ek het ’n moersnaakse site wat ek later met julle wil deel, maar eers ’n bietjie gif spoeg: Wanneer gaan die mensdom leer dat daar nie...
Izak de Vries
Nov 4, 20081 min read
O! Bama! / Bummer?
WE HAVE SUCH HIGH HOPES FOR THE ELECTION THIS TUESDAY!!!! Last election, as our hopes crumbled, I drank myself into a stupor. I hope the...
Izak de Vries
Nov 4, 20081 min read
Puik resensie!
Daar is vandag in Beeld ’n wonderlike resensie deur Theo Kemp oor Byna Liefde. Ek sê mos, moenie ophou resensies lees nie! En dan het HJ...
Izak de Vries
Nov 3, 20081 min read
Ideale lesers en resensente
Die prinses het my nou so mooi opdrag gegee om weer oor resensente te skryf, dat ek dit graag sal doen. Ek lees baie graag resensies,...
Izak de Vries
Nov 2, 20087 min read


Verdraaide titel
Die titel wat die lekkerste lag in ons vriendekring veroorsaak het, is Milan Kundera se Immortality. Liewe vriendin Liz, heel goed gekerk...
Izak de Vries
Nov 1, 20081 min read
Resensente
Ek skryf self resensies. En dis vrek moeilik om ’n goeie resensie te skryf. Wees dus asseblief bewus daarvan dat ek nie dit het teen...
Izak de Vries
Nov 1, 20083 min read


Hardekop of hardehoed?
Sakkie is in die werkswinkel hierdie week. Hy leer baie.
Izak de Vries
Oct 30, 20081 min read
Milan Kundera
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Oct 30, 20081 min read
A-Z
My onmoontlike sin vir regverdigheid het my gedwing om die lys te probeer klaarmaak (ook die twee A’s wat gister uitgeval het). Lees...
Izak de Vries
Oct 28, 20082 min read
Titels
Boekevat se ondersoek na titels het my voor my eie boekery laat stilstaan. Daar is darem wragtie wonderlike titels in Afrikaans. Kyk net...
Izak de Vries
Oct 27, 20081 min read


Byna, amper, maar nog nie!
“Izak de Vries het na my mening die kortverhaal-genre nog nie so lekker onder die knie nie.” Ek het hierdie gevleuelde woorde van Cecile...
Izak de Vries
Oct 26, 20081 min read
Erotiek
Hier is my inskrywing vir Annelise se uitdaging. Net vir diegene wat nie met ons beroep bekend is nie; ’n redakteur sal dikwels vlaggies...
Izak de Vries
Oct 25, 20081 min read
Legwarmers, Dakkappe, Bier en Kuns
Goed. Ek skuld julle ’n antwoord. My siening is dat kuns twee goed moet doen: 1. Kuns moet my anders laat kyk na iets. Of dit Dada is, of...
Izak de Vries
Oct 24, 20083 min read
Legwarmers, Dakkappe, Bier en Kuns
Goed. Ek skuld julle ’n antwoord. My siening is dat kuns twee goed moet doen: 1. Kuns moet my anders laat kyk na iets. Of dit Dada is, of...
Izak de Vries
Oct 24, 20083 min read


Marmite-kuns
Na aanleiding van gister se blog, skryf Awie: Hmmm … jy het my nogal laat wonder oor kuns en realisme. Kan realisme kuns wees? Pharos...
Izak de Vries
Oct 22, 20081 min read


Mymerings oor kuns
(c) Awie Badenhorst Ek wil ’n klip in die bos gooi: Wat is kuns? Ek wonder, want ek is onlangs genooi om werk voor te lê wat Saterdagaand...
Izak de Vries
Oct 21, 20082 min read


Marita op die draadloos
Onthou om vanaand 20:30 na RSG te luister. Marita van der Vyfer gesels oor haar nuutste boek, Franse Briewe. Vir almal in die buiteland,...
Izak de Vries
Oct 21, 20081 min read


Maropeng
Ek was vandag by Maropeng, so veertig minute se ry van Lanceria-lughawe af. Dis die moeite werd, veral as jy kinders het. Ek was daar...
Izak de Vries
Oct 19, 20081 min read
Die tandmuis
Kaprê se blog oor die tandmuis en Tronkie se opmerking dat ek altyd ernstig is, het my laat dink dat ek iets ligs met julle moet deel....
Izak de Vries
Oct 17, 20081 min read


Kapenaar se Opera in die Kunstekaap
Foto met vergunning van Norrlands Operan Die Kaapse skrywer, Michael Williams, se opera Poet and Prophetess open Donderdag 30 Oktober in...
Izak de Vries
Oct 14, 20082 min read
bottom of page
.png)



