top of page
  • Izak de Vries

Marita op die draadloos


Onthou om vanaand 20:30 na RSG te luister. Marita van der Vyfer gesels oor haar nuutste boek, Franse Briewe.

Vir almal in die buiteland, kliek op www.rsg.co.za en luister saam.

As julle dit mis, kan julle my gesprek met Marita lees, maar luister liewer!

1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page