top of page
LitNet se top-bloggers
QUE SERA, SERA
Ek los Tokkie ‘n rukkie alleen by haar ma wat, ‘n maand voor haar 99-ste verjaardag, úitgeteer, baie verswak, met starende groot oë en...
Uitmelkbos
Mar 8, 20133 min read


EET, DRINK, WEES VROLIK !
Twee van onse span kelners by Kobus en Cecile Victor van Durbanville (twee ere-Melkbossers) Eat, drink and be merry .. for tomorrow ye...
Uitmelkbos
Mar 4, 20132 min read


IL COLOSSALE!
Dawid en Goliat Dink aan ‘n drywende Wimbledon, Roland Garosse of Flushing Meadow: iets soos tien tennisbane op elk van die 11 dekke...
Uitmelkbos
Mar 3, 20132 min read


‘N KOMIESE OPERA
HvD in die borrelbad Sommer voor die vertrek van die vakansieskip die MSC Opera na Walvisbaai was in ons Melkbosgroep van 30-stuks ‘n...
Uitmelkbos
Feb 28, 20133 min read


ALMAL SE BEN
Dit sluit ook die leerskare bankamptenare in wat hy by die bankvakbond Sasbo gedien het. Ben het die land platgery om kontak te hou –...
Uitmelkbos
Feb 27, 20134 min read


MESSELAARS EN MEDIA
Die sluise van kritiek is weer teen koerante oop oor hul hantering van die Oscar Pistorius-sage. Sulke aanslae is niks nuut nie. In my...
Uitmelkbos
Feb 20, 20132 min read


AHOOI, WALVISBAAI!
In die groep is: Studentemaat Pierre le Roux (en Esther) van Mosselbaai. Ek en Pierre ken mekaar as Tukkies sedert 1959. In 1962 was die...
Uitmelkbos
Feb 19, 20133 min read


APIE MY SKAPIE
Apie uit die nes As dit waar is dat klein goedjies mense met min grysstof amuseer, is die wisseling van boodskappe hieronder op Facebook...
Uitmelkbos
Feb 18, 20132 min read


KUMBAYA, KUMBAYA
Tokkie by Ukuthula – 1997. Nuwe vriende in Sabiepark wil hul huis van Nonnetjiesbos (baie uile in sy dakbalke) herdoop tot Peet-rus....
Uitmelkbos
Feb 15, 20132 min read


LIEWE OU PIET
* Die skynbaar sorgelose ou met die skewe, goedige en lakonieke glimlag en ‘n hart van goud; * Die “bok vir sports”, die lekker...
Uitmelkbos
Feb 12, 20133 min read


‘N SONSTRAAL, ‘N SONSTRAAL
Ek moet tot siens sê, namens elkeen van die 1 500 lidmate. Dit is nie die maklikste takie wat ek al moes verrig nie. Elkeen begroet...
Uitmelkbos
Feb 10, 20132 min read


SONDER ‘N DRAAD
My blog-argief was nog nooit nuttiger nie as toe Elna Smit, voorsitter van Melkbos-gemeente se Silwerkragvereniging, my Woensdagmiddag...
Uitmelkbos
Feb 8, 20132 min read


SAKDOEK SE SON SAK
Moet ons ‘n traan wegpik vir die nuttige sakdoek? Ek hoor ontstellende dinge: Kinders vat nie meer sakdoeke saam skool toe nie;...
Uitmelkbos
Feb 6, 20132 min read


BOOM MET BAIE VRUGTE
‘n Man wat baie tot stand gebring het waarvan ander die vrugte pluk. So het ds. Johan Rossouw in die Paarl se historiese Strooidakkerk...
Uitmelkbos
Feb 3, 20133 min read
LEKKERBEKKE EN LIEGBEKKE
Die flambojante Louis Luyt en die ewe flambojante koerantman Jack Viviers was maatjies, wat in die jare 70 gereeld ‘n voortreflike...
Uitmelkbos
Feb 2, 20132 min read


LUIPERD-VRESE
Toe ons Sabiepark binnery, was die prominente kennisgewing op die swartbord by die hek: Leopard in the park! Mooi skets van ‘n luiperd...
Uitmelkbos
Jan 30, 20133 min read


PANIC MECHANIC
Die bos-Honda – muisneste onder die “dash” Iewers in ‘n versie vermeld ek my vrees vir “Mpumanlange se slange”. Mpumalanga se...
Uitmelkbos
Jan 28, 20133 min read


MIDDERNAGFEES
UIt elke bosvakansie kom iets nuut, soos uit ons donker vastelandjie, Afrika. “Semper aliquid novi” was ook oor Nuwejaar vir Sabiepark ‘n...
Uitmelkbos
Jan 25, 20133 min read


BOUDJIES IN DIE BOS
Stadig stap in die lange pad …. DIE oes van kordate jong rooibokkies, vol hupppelende lewenslus, is altyd ‘n somervreugde in die...
Uitmelkbos
Jan 23, 20133 min read


WILD IN DIE NAG
Diere kyk terwyl jy slaap. Dit is die raak beskrywing van skoondogter, Mariza, van ons nuwe Sabiepark-plesiertjie met die bespiedkamera...
Uitmelkbos
Jan 20, 20132 min read
bottom of page
.png)



