top of page
LitNet se top-bloggers


KOEDOEBAND VIR ALTYD
Thinus het sy wildplaas met sy groot troppe wild by Vaalwater nooit uit sy bloed geskud nie. Een van sy hartsbesittings was die skildery...
Uitmelkbos
Sep 26, 20133 min read


RAAKVAT VIR RENOSTERS
Raakvat vir renosters. Twee 11-jariges van Melkbosstrand, Amure Palm en Jamie Bower, het vanoggend die skoolvakansie nuttig begin deur...
Uitmelkbos
Sep 23, 20131 min read


GOUE ERA VAN SWAARGEWIGTE
Almal wat leef en beef was vir die geveg op Loftus Kombineer Kallie Knoetze se yster met Gerrie Coetzee se boksvernuf – dan het jy ‘n...
Uitmelkbos
Sep 22, 20132 min read


HET KOFFER, AL WEER OP RYS
Op pad Skukuza toe met haar “rystas” Met Melkbos se gewilde kerkbasaar ophande (ek het nog geleer “ophande” is een woord) tref die omvang...
Uitmelkbos
Sep 20, 20132 min read
NUUS OF NIE NUUS NIE?
’n Kritiese skrywe op hierdie blog oor die stil-stil afskeid van Naspers onder ‘n swaar wolk van me. Lisa Albrecht, op haar dag eerste...
Uitmelkbos
Sep 17, 20133 min read


SOPNAT NAGMAAL
Wolkbreuk op Melkbos ‘n Sopnnat nagmaal vanoggend gewees in die NG kerk Melkbosstrand. Terwyl die tekens bedien word, sak ‘n ‘n...
Uitmelkbos
Sep 15, 20131 min read
RAKLEEFTYD VERBY
Hopeloos soos dit klink, is ek by my rakleeftyd verby wat aand-okkasies in die “verre” Kaap betref. Met hierdie “nee dankie” vir ‘n...
Uitmelkbos
Sep 12, 20131 min read
NIL PER MOND
“Nil per os” of “Nulla per os” is een van die newe-onplesierighede van die ure voor ‘n operasie wat my sommer al lank vooruit begin kwel....
Uitmelkbos
Sep 9, 20132 min read


MAN VAN woord en WOORD
As jy ‘n rype 82 is. staan jy op ‘n plek in die bos waar die Byl geneig is om te kap. Hoekom het Dok Willie Kotze se hegte vriendekring...
Uitmelkbos
Aug 31, 20133 min read
FLINK VERBY 80
Uitskietname in onder meer die Afrikaanse letterkunde, koerant- en radiowese kom voor op ‘n lysie van Volksblad-mense wat al flink-flink...
Uitmelkbos
Aug 22, 20131 min read


BLOG NOMMER 1 000
BO: Oupa en die tweeling, Jacob en Thomas, saam in Sabiepark se swembad (Januarie 2013). ONDER: Oupa en die tweeling saam op Melkbos by...
Uitmelkbos
Apr 17, 20133 min read


BOEKE OOR SABIEPARK (BLOG 998)
Va Van verskeie bestaan wel pdf-weergawes. Dit sluit in Buurman van die Wildtuin (2005), Duisend dae langs die Sabie (2011) en Olifante...
Uitmelkbos
Apr 13, 20131 min read


KAART EN TRANSPORT: HIER’S HY
#hennievandeventer #koerant #woord #uitmelkbos #wat #borgnwoord #borg
Uitmelkbos
Apr 5, 20131 min read


‘KOERANT-BAAS’
Volksblad-era, 1980’s Ontmoet HvD – “koerant-baas”. As dit alte vernaam klink, lees liewer verder. Die waarheid is dat ek nie Media24...
Uitmelkbos
Apr 2, 20132 min read


WILD IN DIE NAG
Diere kyk terwyl jy slaap. Dit is die raak beskrywing van skoondogter, Mariza, van ons nuwe Sabiepark-plesiertjie met die bespiedkamera...
Uitmelkbos
Jan 20, 20132 min read


OLIFANT-AVONTURE
MY ou maaifoedie van ‘n olifant, Mayafudi, begin van vandag, Woensdag 14 November, nuwe bosse ooptrap. My eerste e-boek, “Spore in die...
Uitmelkbos
Nov 14, 20122 min read
KYKIE DEUR ‘N EK-BRIL
Op Woensdag 2 Januarie 1963 het ek as groentjieverslaggewer by Die Volksblad ingestap. By die 50ste “herdenking” van die begin van my...
Uitmelkbos
Nov 7, 20121 min read
bottom of page
.png)



