top of page
LitNet se top-bloggers


IN HEILIGE HALLE
Die ou Volksraad. Dit word deedae o.m. vir opvoedkundighe toere ingespan. In Januarie 1964, skuins na my 23ste verjaardag, het Alf Ries,...
Uitmelkbos
Feb 19, 20163 min read


UIT MY PLATERAK
Van my eerste aankope. Die eerste keer in donkiejare het ek my half-vergete langspeelplate een vir een uit die stokou radiokabinet in my...
Uitmelkbos
Feb 16, 20163 min read


TERUG OP MY TROON
My stoel is terug. Ek sit in my studeerkamer op Melkbos voor die rekenaar en swaai en draai op ‘n meneer van bruin leer met soliede...
Uitmelkbos
Feb 10, 20162 min read


NEDERIGHEID SE VOET!
Carolus Linnaeus – die “Prins van Botaniste” in sy eie oë. Die risiko’s verbonde aan stories oor nederigheid (of eerder die gebrek...
Uitmelkbos
Feb 2, 20162 min read


VERSAMEL-FANIE
Swaer Fanie van Wyk – ons groet hom Vrydag – was ‘n aartsversamelaar. ‘n Ware Versamel-Fanie. Bonsaiboompies was een van sy vele liefdes....
Uitmelkbos
Jan 27, 20162 min read


TOT SIENS, FANIE
My swaer Fanie van Wyk se aardse wedloop is toe Sondagmiddag om 17:15 in die Panorama Medi-Clinic voltooi. Die woorde in 2 Timoteus 4...
Uitmelkbos
Jan 25, 20161 min read


KAMPIOEN TOT DIE EINDE
‘n Jaar of vyf voordat ons paaie in die jare 60 gekruis het het, het my swaer Fanie van Wyk, Tokkie se broer, vir allerlei steratlete van...
Uitmelkbos
Jan 23, 20161 min read


SOMER VAN 2015
Swembad-kirpartse onder ‘n groot sambreel! Het ‘n Beeldvoorblad skrams raakgelees met die nuus dat die kwik op 31 – dalk 41 – plekke...
Uitmelkbos
Jan 16, 20163 min read


BOVRIL EN VONKELWYN
Verjaardag-omelet. Wie kan haarfyn sy of haar ontbyt van 54 jaar gelede onthou? Wel, ek onthou myne van 3 Januarie 1962. Was my...
Uitmelkbos
Jan 16, 20161 min read


SOMER IN DIE BOS
Kleinkinders geniet die somerson langs die lawende swembadjie. Kyk hoe heerlik groen is die wereld. Hierdie stukkie is spesiaal vir...
Uitmelkbos
Dec 18, 20152 min read


HUIS VAN DIE HERE
Philadelphia se kerk Sondagoggend weggeloop “outydse” kerk toe op ons bekoorlike buurdorpie Philadelphia. Ek het tuis gevoel. My siel...
Uitmelkbos
Dec 14, 20155 min read
PEINSENDE PIROW
Pirow Bekker wat vandag 80 is, was ‘n ruk in die 60’s hoofsub by (Die) Volksblad. Ons het ‘n tydjie saam gewerk. Hy het in daardie jare...
Uitmelkbos
Dec 9, 20151 min read
RUGBYREDDER?
Ek is maar net ‘n verwarde 74-jarige (amper-amper 75) rugbyliefhebber van Melkbos. Dalk kan mnr. Thelo Wakefield of een van die ander...
Uitmelkbos
Dec 8, 20152 min read


GASTE MET GEITE
Die “odd couple” na 20 jaar met hul Harvardwapens op Melkbos. Van die hartlikste betuigings van waardering vir betoonde gasvryheid in ons...
Uitmelkbos
Dec 7, 20154 min read


BREDIE EN BOBOTIE VIR KOLLEGAS
Seun Johan, Miriam, redaksielid Marinda Delport en Tokkie voor Van Schoorstraat se stoof. Wanneer die redaksie en hul gades kom kuier,...
Uitmelkbos
Dec 3, 20154 min read


VRIEND VAN AFRIKAANS
Ambassadeur Bill Swing in geselskap van regter Theunie Steyn en administrateur Louis Botha. In ons besoekersboek het William Lacy Swing...
Uitmelkbos
Dec 1, 20153 min read
HIERVAN HOU EK
Wonder waar ek sal begin as ek soos Murray la Vita Saterdag in die rubriek Van Alle Kante in Die Burger begin lysie maak waarvan ek hou. ...
Uitmelkbos
Nov 24, 20152 min read


MELKBOS WAG MET OPE ARMS
Goue skemers Die lang somervakansie is op ons. Oor enkele weke bars ons liewe dorpie uit sy nate. Langs die lang strand, by...
Uitmelkbos
Nov 22, 20153 min read


KOERANTE, QUO VADIS?
Vreugdevure brand hoog – HvD, Jean le Roux en Ebbe Dommisse. Naspers se jaarlikse bestuurskonferensie in 1996 op Swakopmund is die...
Uitmelkbos
Nov 20, 20154 min read


PLESIERRIT
Elkeen het sy vreugdes, groter of kleiner. Vir klein Migael op George is die vreugde van sy negejarige lewetjie vol uitdagings en...
Uitmelkbos
Nov 19, 20151 min read
bottom of page
.png)



