top of page
LitNet se top-bloggers


KLASKAMER IN DIE BOS
In sy 23 dae in die “klaskamer van die natuur” het Christopher in Sabiepark o.m. kennis gemaak met versamelwurms*, tentwurms**,...
Uitmelkbos
May 29, 20144 min read


O SOETSTE TAAL
Glimlag vir Oupa! Duimsuiery oor kinder-slimmighede is NIE my gunsteling-leesstof nie. Beweerde “exaamenflatirs” en te oulike sogenaamde...
Uitmelkbos
May 28, 20143 min read
Untitled
Wonder of dit dalk een van ou Mayafudi (my storieboek-olifantjie) se afstammelinge is wat sake op Wildevy 154 kom deurkyk het. Nietemin,...
Uitmelkbos
May 24, 20143 min read


WILD EN WOES OP STEMDAG
Dit was ‘n japtrap-besigheid. Binne vyf minute was ons in en uit – Tokkie boonop met die komplikasie dat haar ID-boek al langerig gelede...
Uitmelkbos
May 8, 20143 min read


OUPA SKRYF ‘N BOEK
Oupas en oumas is berug vir hul onblusbare entoesiasme oor hul kleinkinders. Ek en Tokkie bely dat ons daardie reputasie ywerig in stand...
Uitmelkbos
Apr 27, 20143 min read
VRA IS VRY
Hoe ouer ons word, des te swaarder weeg ons, want des te meer inligting word in ons koppe rondgekarwei. Kan nie nie onthou aan wie...
Uitmelkbos
Nov 5, 20132 min read


SPROKIESLAND
Lanterns en fakkels omskep Sabiepark se stoep saans in ‘n sprokiesland. Hiermee (uiteindelik) finis en klaar met my stoepstories....
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read


HART VAN DIE STOEP
In die somer is die swembadjie – met sy primitiewe hand-en-mond-gedrewe bos-kreepy-krauley – die hart van ons Sabieparkstoep. Uit die...
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read


BY DIE WATERGAT
Sebras kom drink dikwels – ook wildebeeste en selfs koedoes. Hiënas en vlakvarke kom baljaar graag in die water – dag en nag. Hiënas...
Uitmelkbos
Oct 28, 20131 min read


NAGAPIES
Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder? #hennievandeventer #nagapies #Sabiepark #tarlehoet
Uitmelkbos
Oct 27, 20131 min read


DIE ANDER STOEP
#hennievandeventer #Sabiepark #uitmelkbos #tarlehoet #vandeventers
Uitmelkbos
Oct 25, 20131 min read


VIR OULAAS UIT SABIEPARK
Mooi goed by Tarlehoet, Junie/Julie 2013 Ten slotte, na nog ‘n onvergeetlike wintervakansie by Tarlehoet in 2013, net vir oulaas van...
Uitmelkbos
Aug 14, 20133 min read


BUFFELS BY DIE SABIE
#buffelsbysabiepark #Sabiepark #uitmelkbos #tarlehoet #vandeventers
Uitmelkbos
Aug 11, 20131 min read


PIENK KLEINDING MET ‘N LOMP SLURPIE
Die werklik geboorte het ons nie gesien nie. Die “vroedvroue” soos Riette (Conradie) in haar magistrale “Aardwolf tot Ystervark” die...
Uitmelkbos
Aug 10, 20132 min read


OLIFANTE ONBEPERK
Ek het nie vergeet hoe ek in Junie my op die Onder Sabie-teerpad in ‘n trop aanmarsjerende olifante vasgery het nie. Dit was...
Uitmelkbos
Aug 8, 20132 min read


SALIGE URE BY YSLIKE VURE
Presies om 07:45 op Donderdag 1 Augustus is die uwe by Skukuza se besprekingskantoor uit met die kosbare besprekingsnommer in sy hand:...
Uitmelkbos
Aug 5, 20133 min read


WILDE WEDLOOP
Atlete met leeueharte? Atlete so taai soos ratels? Hoe ook al: Die duisend of wat atlete wat vanoggend die 25ste Skukuza-halfmarathon in...
Uitmelkbos
Aug 3, 20132 min read


SUIKERBEKKIE-BOOM
In elk geval, die voëlsit, hoewel kleinerig, is sommer ‘n mooi, digte boom. Weet nie hoekom ons hom voorheen misgekyk het nie. Naam ofte...
Uitmelkbos
Aug 2, 20132 min read


‘N DAG IN DIE BOS
‘n Gekroonde neushoring by ons stoep en olifante by Sabiepark se piekniekplek. Word die wild minder? Om Wildtuinvure is dit altyd ‘n...
Uitmelkbos
Jul 29, 20132 min read


EEN MAANLIG-AAND …
Kan nie volmondiger met Mahatma Gandhi saamstem nie wat die volgende diep woorde op skrif gestel het: “When I admire the wonder of a...
Uitmelkbos
Jul 26, 20133 min read
bottom of page
.png)



