BY DIE WATERGAT
- Uitmelkbos
- Oct 28, 2013
- 1 min read

Sebras kom drink dikwels – ook wildebeeste en selfs koedoes. Hiënas en vlakvarke kom baljaar graag in die water – dag en nag.
Hiënas gebruik dit soms as spens – kom steek hul aas onder die water weg, waar dit boonop lekker koel bly.
Comments