top of page
LitNet se top-bloggers
Wie om te glo
Die stem van gesag. Twee resensies wat die afgelope naweek verskyn het, gee twee verskillende vorms daarvan. Die een is deur Amanda...
Uitmelkbos
Sep 29, 20153 min read


“ENE JANNIE”
Die dag toe ek my naam vergeet het. Dis die titel van ‘n roerende werk van die skrywer F.A. Venter nadat hy in sy later jare ‘n beroerte...
Uitmelkbos
Sep 24, 20152 min read
Naspers Lite
Twee weke se resensies …. Tobie Wiese se resensie van ‘n Konstante revolusie: Naspers, Media24 en oorgange, saamgestel deur Lizette Rabe...
Uitmelkbos
Sep 23, 20155 min read
BITTER VAN VERLOOR
Die rugbygogga het my in 1951 gebyt. Ek was 10. In Durban het ek die Natal Daily News verslind vir nuus oor die Springbokproewe. Hendrik...
Uitmelkbos
Sep 21, 20152 min read
SUG VAN ‘N SELFOON
MOET dalk ‘n ouderdomsperk op hierdie stukkie plaas. Die gevaar bestaan dat byderwetse jong mense van meer resente generasies hulle uit...
Uitmelkbos
Sep 17, 20152 min read


EEU VAN KOLLEGEKULTUUR
Die Kollegemanne van 1958 toe die uwe ienk was. My geliefde Kollegetehuis op die Tukkie-proefplaas is hierdie maand 100 jaar oud. Die...
Uitmelkbos
Sep 9, 20155 min read
Hersiening
Nou ja, wat wil jy vir my sê? Dít is die vraag wat gewoonlik oor alles hang wanneer mens met ’n boekressensie te make kry wat nie die...
Uitmelkbos
Sep 8, 20152 min read


KOBRAKONSTERNASIE
Kobrakonsternasie gewees by Wildevy 154, Sabiepark. Ons pak in vir ‘n vale vir die volgende dag se tot siens. Hier woerts ‘n Mosambiekse...
Uitmelkbos
Sep 4, 20151 min read
Wilde geweld
Soms slaan ek BY op ’n Saterdagoggend oop en alles is wonderlik en lekker namate ek die resensies op die twee boekeblaaie die een na die...
Uitmelkbos
Sep 2, 20153 min read


SIEN JY DAARDIE KOLLEGEMAN?
Ses Kollegemanne van weleer – party bles, party grys, party al ietwat skeef en krom, maar almal met harte wat nog warm klop vir Kollege –...
Uitmelkbos
Sep 1, 20153 min read


BOER MAAK ‘N PLAN
Die gevoel van magteloosheid wat jou oorweldig, is soos ‘n digte mis wat om jou toesak. Jou motor staan stewig gegrendel. Die sleutels is...
Uitmelkbos
Aug 31, 20152 min read


KOERANT VAN ‘N KUIER
Die Therons, Van D’s, Cora Marais, Marlene Scholtz, Paul Marais, die Le Roux’s en Venters. Smeer die rolperse vet. Vele koerante kan...
Uitmelkbos
Aug 29, 20153 min read


DIE LEEU EN DIE LAM …
Leeus, wildebeeste en ‘n kameelperd by die water. Die Vyf Grotes op die terugtog van Balule na Sabiepark – toe gebeur dit gister die...
Uitmelkbos
Aug 28, 20151 min read
Stof tot nadenke
Die grootleraar van Kaapstad het my netjies gewys waar ek opgeslip het, self in die proses opgeslip deur van my ‘n man te maak, en in...
Uitmelkbos
Aug 25, 20152 min read
Finesse
Boeke24 en Rapport Boeke is albei deel van Media24. Hoe dan ’n boek benader waarin die geskiedenis van van Nasionale Pers en sy oorgang...
Uitmelkbos
Aug 18, 20153 min read


OLIFANTE, OLIFANTE, OLIFANTE!
Op pad na die jaarvergadering. Om ‘n tema te kry vir ‘n voorlopige “oorsig” van 2015 se wintervakansie is nie moeilik nie. ‘n Mens kan...
Uitmelkbos
Aug 12, 20153 min read
Draaiboeke sonder flieks
Die publikasie van draaiboeke is só ’n sonderlinge gebeurtenis dat ’n mens verwag dat ’n resensent behoorlik sal baljaar met al die...
Uitmelkbos
Aug 12, 20153 min read
Stadigaan
Deon Maas. Dit neem my lank, maar ek begin die man se resensies op ’n manier waardeer – maar dit sal nog ’n ruk wees voordat ek dit...
Uitmelkbos
Aug 5, 20152 min read


APTYT RAAK NIE VERSADIG
Groenrugreier op laagwaterbrug oor Olifants. Ex Africa semper aliquid novi. Op hierdie baie waar Latynse spreuk het ek my al telkens...
Uitmelkbos
Aug 3, 20153 min read
‘n Reus van ‘n resensie
Ná Henning Snyman se resensie van Lien Botha se Wonderboom (LitNet) kan daar geen twyfel meer wees dat dié literêre webwerf ’n...
Uitmelkbos
Jul 28, 20152 min read
bottom of page
.png)



