top of page
LitNet se top-bloggers
Boeke op snaakse plekke
In my gesprek oor die toekoms van boeke, hieronder, noem ek toe die e-boek, waarop Michelle kommentaar lewer en sê dat ’n boek in die bad...
Izak de Vries
Aug 15, 20081 min read
Die toekoms van die boek
Suid-Afrika bly geseënd met mense wat vooruit dink en aan ons kinders se toekoms glo. In Pretoria is die nuwe Nasionale Biblioteek geopen...
Izak de Vries
Aug 14, 20082 min read


Bravo Brandweermanne!
Vanoggend was ek weer ’n klein seuntjie. Knaap s’n en nog twee ander klasse is brandweerstasie toe. Pa se sewesitplekmotor moes diens...
Izak de Vries
Aug 13, 20081 min read
Hulle het pa’s en ma’s
Oubaas Flentergat het weer eens ’n wonderlike stuk geskryf – die keer oor die Waterkloof-Vier. Lees dit gerus self, ek kan nie reg...
Izak de Vries
Aug 12, 20081 min read
Lungi was pragtig
Lungi is nie meer nie. Dié van julle wat Kleinboer se wonderlike roman Kontrei gelees het, sou weet dat Lungi Kleinboer se geliefde was....
Izak de Vries
Aug 11, 20081 min read
’n Ode aan die orgie
Ek en knaap het vandag heeldag rondgeloop, want ek was weer ’n enkelouer. En ons tel nou al die ure af: “Wanneer kom mamma terug?”...
Izak de Vries
Aug 10, 20082 min read


Sagte vuurwerk
Ek het onlangs vir julle vertel van Herman van den Berg. Vanaand wil ek julle bekendstel aan nog ’n knaap wat in die nag sit en skryf en...
Izak de Vries
Aug 7, 20082 min read


Waarom moet ons werk?
Waarom moet ons werk? Genade, daar is ’n rede waarom ek sou lank afwesig was. My baas is ’n wonderlike mens, maar sy vat nie “nee” vir ’n...
Izak de Vries
Aug 4, 20083 min read
Kry geld om voltyds te skryf
Mense, hier is nou ’n geleentheid wat julle nie moet laat glip nie. Die Academic and Non-Fiction Author’s Association of South Africa...
Izak de Vries
Jul 24, 20081 min read
Kry geld om voltyds te skryf
Mense, hier is nou ’n geleentheid wat julle nie moet laat glip nie. Die Academic and Non-Fiction Author’s Association of South Africa...
Izak de Vries
Jul 24, 20081 min read
Wen lekker pryse met jou gedig
Hier is nou ’n lekker manier om geld te maak met jou digkuns! IBM Duitsland en die Internasionale Literatuurfees in Berlyn bied 500 Euro...
Izak de Vries
Jul 24, 20081 min read


Padvarke
Dit was die enigste padvarke waarvoor ek moes versigtig wees tydens my dae in die bos!
Izak de Vries
Jul 23, 20081 min read
Wie's die warmste skrywer?
Hier is nou ’n lekker manier om weer die e-wêreld te betree na ek vir ’n paar dae net bokke, voëls en leeus gejaag het. Can you twist is...
Izak de Vries
Jul 23, 20081 min read


Izak de Vries
Jul 23, 20080 min read


Koekie reis met ryskoekie
'n Kar moet 'n pad kan vat, koekerig of te not! Die foto is in die Kruger Wildtuin geneem. Onthou julle Madlala se se droom oor die Eos?...
Izak de Vries
Jul 8, 20082 min read


Die skeppende proses
Ja, ek het darem nie net “imaginary friends” nie. Herman van den Berg was saam met my op skool, in dieselfde klas. Slim kêrel gewees. Ons...
Izak de Vries
Jul 6, 20084 min read


Toko en Breinbliksem
FB het ons almal koorsig laat droom na daardie fantastiese blog oor diere se sekslewens. Ou Kassie se vrou was veral beïndruk met die...
Izak de Vries
Jul 3, 20082 min read
Boeke vir lesende kinders
Lapa se webtuiste het ’n afdeling vir gewy is aan 8 – 12-jariges. Kliek hier om hulle te besoek. Julle kan dan verder op elkeen van die...
Izak de Vries
Jul 2, 20081 min read
Kleinste Taalmuseum ter Wêreld
hAp (HUIS VIR AFRIKAANSE POËSIE) ‘n Plek van Woorde. ‘n Tuiste vir Menswees. WÊRELD SE KLEINSTE TAALMUSEUM IN PYPLYN Die wêreld se...
Izak de Vries
Jun 30, 20082 min read


Kung Fu Panda
Ja, ja, ek weet! Maar ek en knaap het dit gaan kyk en albei van ons het dit verskriklik geniet. Ek is allergies vir die Kung Fu-flieks,...
Izak de Vries
Jun 29, 20082 min read
bottom of page
.png)



