top of page
  • Izak de Vries

Wie's die warmste skrywer?

Hier is nou ’n lekker manier om weer die e-wêreld te betree na ek vir ’n paar dae net bokke, voëls en leeus gejaag het.

Can you twist is ’n bietjie soos realiteitstelevisie, net intelligenter. (Okay, realiteitstelevisie is nie eintlik intelligent nie, duh, my brein is nog in die bos.)

Die mense wat dit bedryf, sê dit gaan oor “six of the country's hottest young female storytellers...” Nou, ja. Wie besluit het wie’s hot, weet ek nie. Maar die idee is baie oulik.

Hier is die skakel: http://www.canyoutwist.co.za/

Neem gerus deel. Dis pret.

Nou wonder ek, watter skrywers sou julle as “hot” (manlik of vroulik) beskou, en hoekom? (Julle mag maar sê Izak ...)

1 view

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page