top of page
LitNet se top-bloggers
Ons kunstenaarskap is in gevaar
Ek is baie bly dat die pers – so ver as in Engeland – vir Liewe Lulu hel gegee het oor haar moroonagtige optrede by die uitstalling...
Izak de Vries
Mar 8, 20102 min read
Aardbewing in Chili
As ’n foto gelyk is aan ‘n duisend woorde, dan is hierdie skakel gelyk aan ’n novelle.
Izak de Vries
Mar 4, 20101 min read
Lulu se sensuur
Daar doen liewe Lulu dit toe weer. Die dierbare dame het glo besluit lesbiese kuns is pornografies en onsedelik. Shame. Ek dink dis tyd...
Izak de Vries
Mar 2, 20101 min read


Danksy Zapiro is geen woorde nodig nie
Gepubliseer in The Times van 25 Februarie 2010.02.26 Sien nog Zapiro-sketse hier. En moenie ZA-News mis nie! Kliek hier.
Izak de Vries
Feb 26, 20101 min read
Madeleine van Biljon sterf
Die Burger berig vanoggend dat Madeleine van Biljon oorlede is. Wat ’n verlies vir ons taal en kultuur, maar hoe dankbaar moet ons nie...
Izak de Vries
Feb 24, 20102 min read
Dick Francis is dood
Ek het Dick Francis ontdek toe ek in die hoërskoolbiblioteek toegelaat is. Na ek een van sy boeke uitgeneem het, was daar geen keer aan...
Izak de Vries
Feb 15, 20102 min read


Engleish, our Engleish
Ek was vanaand by die bekendstelling van Engleish, our Engleish deur John Linnegar. John is een van die mense by wie ek verskriklik baie...
Izak de Vries
Feb 11, 20102 min read


Asof vir die eerste keer
Wie onthou nie die eerste soen nie? Ek praat nou van sóén, nie ’n outanniekus nie. Of die eerste keer wat jy jou lover gestroop gesien...
Izak de Vries
Feb 10, 20102 min read
’n Antwoord aan Boerseun
Boerseun het nogal ’n interessante uitdaging voor my deur gelê – oor Zuma en kie. Hier is dit: So is dit in Afrika. Die magshebbers maak...
Izak de Vries
Feb 8, 20103 min read


Pictures of you
Julle MOET, MOET, MOET hierdie stuk sien. Ek was gisteraand by ’n vertoning van Pictures of you in die Baxter. Waaragtig, mense, dis ’n...
Izak de Vries
Feb 7, 20101 min read
My probleem met Zuma se 20ste kind
Ek het lank gewag voor ek hieroor geskryf het, want ek wou eers mooi dink hoe ek nou régtig hieroor voel. Kom ons stel eers ’n paar...
Izak de Vries
Feb 4, 20104 min read


Jackson Hlongwane is dood
Die SABC het glo gisteroggend berig dat Jackson Hlongwane oor die naweek oorlede is. Hy was, na wat berig word, 99 jaar oud. As dit waar...
Izak de Vries
Jan 27, 20102 min read
Christina Landman vs. Johannes Comestor?
Ek hoop julle volg die wonderlike mini-seminaar oor die huwelik wat op LitNet aan die gang is. Kliek hier, as julle dit nog nie gesien...
Izak de Vries
Jan 26, 20104 min read


Die ANC is siek
Hemel mense. Ek het gister vir julle oor semiotiek vertel. Wel, pas gerus semiotiek op hierdie versameling leerbaadjies toe. As julle my...
Izak de Vries
Jan 21, 20101 min read
’n Roos en ’n ... 000s
Helaas, dis een van daardie e-posgrappies wat ek moet deel. En hoekom? Want dis so realisties. Ons doen so maklik goed sonder om aan die...
Izak de Vries
Jan 20, 20101 min read


Portrait of a Marriage
Ek het pas ’n besondere boek gelees. Dis ’n ware liefdesverhaal. Portrait of a Marriage deur Nigel Nicolson vertel die verhaal van die...
Izak de Vries
Jan 14, 20103 min read


Chéri
Een van die teleurstellendste films wat ek in ’n baie lang tyd gesien het, is Chéri deur Stephen Frears (wat vir ons Dangerous Liaisons...
Izak de Vries
Jan 13, 20102 min read


Julie & Julia.
Hier is iets vir alle bloggers. Ek het die ander dag vir julle een van my resepte gegee, maar dis niks teen die mondwaterkookkuns wat wag...
Izak de Vries
Jan 11, 20101 min read
Resep vir die nuwe jaar
Die een is spesiaal vir Jan Nel. Hy het gekla (in ’n antwoord op my vorige blog) dat ek darem te rof was met sy oorlede markagent,...
Izak de Vries
Jan 8, 20102 min read


Vier Manto se dood met ’n boek
My ma het my geleer dat, as ’n mens niks goeds te sê het oor iemand nie, dan bly jy liewer stil. Dis hoekom ek nog niks oor Manto se dood...
Izak de Vries
Dec 29, 20092 min read
bottom of page
.png)



