top of page
LitNet se top-bloggers


Woordfees 2011 se voorbereidings
Ek was al om 06h45 by die Woordfees vanoggend. Daar is nog vir oulaas gevee... ... en Melt, die ongelooflike Melt, is steeds so vars en...
Izak de Vries
Mar 7, 20111 min read


Koop asseblief vandag se Rapport
Mense vra soms vir my: Wat doen jy nou eintlik? (Veral my skoonpa ;-) Wel, vandag kan ek sê: Kyk in die Rapport. Daar is twee stunning...
Izak de Vries
Mar 6, 20111 min read


Soeker
Soeker, Pieter Cilliers, ISBN 978-1-86919-435-2, R 225 Hierdie pragtige boek het gister van die drukpers gerol. Lees môre in Rapport meer...
Izak de Vries
Mar 5, 20112 min read


Ons is by die Woordfees
Die jaarlikse Woordfees in Stellenbosch is weer op ons (4 – 13 Maart). Ek sal probeer om nog veel meer hieroor te skryf, maar vir nou net...
Izak de Vries
Mar 3, 20112 min read


Tickey de Jager
Tickey de Jager en Gerrit Brand in 2005 Gisteraand, op Wêreldwiskundedag en drie jaar na Tickey de Jager se dood, is die Tickey de Jager...
Izak de Vries
Mar 2, 20112 min read


Nog ’n mooi debuutstorie
Hanlie Retief, die nimlike hardekwasjoernalis van Rapport, se debuut het pas verskyn. Dit is ’n keur uit haar onderhoude in Rapport. Die...
Izak de Vries
Feb 25, 20111 min read


En die debuutskrywer is …
Reney Warrington. Ek het haar vanoggend ontmoet en formeel die kontrakte oorhandig, sy glimlag steeds soos die Cheshire Cat. Julle kan...
Izak de Vries
Feb 24, 20112 min read
Wel?
Julle het nog nie reg geraai nie. Sy’s ook nog nie reg nie – sy’s nog besig om die skok te verwerk, so ek gaan nog nie sê nie. Wanneer sy...
Izak de Vries
Feb 15, 20111 min read
’n Nuwe stem is gebore
In 2012 gaan daar ’n debuutroman verskyn wat mense gaan laat praat. Ek het vanoggend vir die skrywer haar kontrak aangebied. Sy blog hier...
Izak de Vries
Feb 14, 20111 min read


Suid-Afrikaner wen Wêreldfotoprys
Die Mail & Guardian het pas berig dat Jodi Bieber die World Press Photo Award vir 2010 ingepalm het. Bieber is ’n Suid-Afrikaner. Hierdie...
Izak de Vries
Feb 11, 20111 min read


Ek gaan beslis by hierdie supermark koop
Ek het nie "Tools" nodig nie, maar ... ek stem saam "Nothing Can Instead".
Izak de Vries
Feb 10, 20111 min read


The last Boers
(Foto van die Mail & Guardian) Die Afrikaanse diaspora is al baie lank aan die gang. Weet julle van die Afrikaanse gemeenskap wat baie...
Izak de Vries
Feb 8, 20112 min read


Okay, ek kies die hel
(Spotprent deur Zapiro, kliek hier vir die vol grootte prent.) Hmmm. So Zuma sê ’n stem vir hom is ’n stem vir die hemel? Beteken dit dat...
Izak de Vries
Feb 7, 20111 min read


Om doodsberigte te skryf
Huldigings aan Fanus Rautenbach en Tol Pienaar Om doodberigte te skryf, is deel van ’n uitgewer se beroep, want om dood te gaan, is deel...
Izak de Vries
Feb 4, 20113 min read


Swart en swart
Die Rondebosch Meent, beter bekend as die Rondebosch Common, het gister laatmiddag afgebrand. Dis ’n paar honderd meter van ons huis af...
Izak de Vries
Jan 28, 20111 min read
Kaffermeid en die aanval op Minister Oliphant
Ek het verlede jaar ’n ou, blinde tannie ontmoet in ’n kerksaal in Athlone. Haar naam is Kaffermeid. Jip. Ek het Saterdagaand eers haar...
Izak de Vries
Jan 25, 20113 min read
Hans Klaar deur Martinique Stilwell
Lees ’n bietjie hierdie verslag oor ’n verkragter se lewe. ’n Teks wat goed geskryf is, is goed. En soms kan fiksie nie die waarheid klop...
Izak de Vries
Jan 24, 20111 min read
We want sex
In 1968 het ’n groep vroue, wat vir Ford gewerk het, begin staak en het ’n groot banier geprakseer wat gelees het: “We Want Sexual...
Izak de Vries
Jan 21, 20111 min read


Profete en profane
Ek kry die ander dag hierdie e-pos. The danger to South Africa is not Jacob Zuma but a citizenry capable of entrusting a man like him...
Izak de Vries
Jan 19, 20112 min read


Roger Ballen Fotokompetisie: My “Dorp”
(An English version of this document is available. Please request the previous entry.) Vandag word Roger Ballen se naam geassosieer met...
Izak de Vries
Jan 10, 20113 min read
bottom of page
.png)



